Oupa Magashula, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het glo om vergifnis gesmeek nadat hy Vrydag skielik bedank het weens sy bande met ‘n veroordeelde dwelmhandelaar. “Ek het die hoogste agting vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens. Ek het die minister gesien en aan hom gevra om my asseblief te vergewe,” het Magashula aan die Sunday Times
Lees verder: SAID-baas soebat na sy dwelm-bande rugbaar raak
