Die Vrystaat het miskien nie so vreeslik baie buitelanders getrek soos die sokker se ander groot gasheerstede nie, maar darem ‘n sarsie of twee. En tipies Afrikaner, sal die humorverhaaltjies ook nie uitbly nie. By ‘n gastehuis is ‘n Japannese sokkertoeris erg opgetrek met die heerlike maaltyd wat hy pas weggeslaan het. “ What you
Lees verder: Herrie se kerrie: Smokkel met buitelanders se koppe
