‘COPE is ‘n bedrogspul’, s? Grindrod

Image

Simon Grindrod

Simon Grindrod, 'n hooffiguur in die Kongres van die Mense, oftewel COPE, het Dinsdag 'n aanval op die partyleierskap geloods.

"Dis besig om vir my helder te raak dat 'n groot bedrogspul jeens die Suid-Afrikaanse kieserspubliek gepleeg is en ek wil nie langer aan die leiding daarvan deelneem nie," het hy in 'n brief aan die party se algemene sekretaris gesê.

Lees verder: ‘COPE is ‘n bedrogspul’, s? Grindrod

Was Lenin en Verwoerd op dieselfde golflengte?

Image

'n Interessante artikel Nation Making in Russia's Jewish Autonomous Oblast: Initial Goals and Surprising Results (pdf) deur William R. Siegel het my nou die aand geboei. Hoeveel van ons weet dat daar ook 'n ander Joodse volkstaat as Israel bestaan?

Lees verder: Was Lenin en Verwoerd op dieselfde golflengte?

Rugby betree volwaardige politiek

Vir diegene wat nog glo dat rugby nie 'n politieke spel is nie, moet die minister van Nasionale Beplanning se brief Dinsdag aan die Business Day se redakteur 'n openbaring wees. Springbokafrigter Peter de Villiers het ondersteuning gekry van niemand minder nie as die magtige Trevor Manuel. In 'n brief aan Business Day se redakteur

Lees verder: Rugby betree volwaardige politiek

Itali? stem vir streng anti-immigasiewette

Streng nuwe maatreëls om onwettige immigrante uit Italië te hou is Donderdag in Italië bekragtig nadat die Senaat 'n omstrede wet ingestem het. Die Katolieke kerk en die linkse opposisie was teen die wetgewing gekant. Die wet maak van onwettige immigrasie 'n strafbare oortreding wat 'n boete van tot 10 000 euro sal behels. Onwettige

Lees verder: Itali? stem vir streng anti-immigasiewette

Valke neem by Skerpioene oor

Minister van polisie, Nathi Mthethwa, het die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke (DPMO), wat bekend sal staan as die Valke, gister as die plaasvervanger van die voormalige Direktoraat van Spesiale Operasies (DSO), die Skerpioene, aangekondig. Hy het by die Gallagher Estate-konferensiesentrum in Midrand, waar die aankondiging gedoen is, gesê.“Vandag is die begin van ’n nuwe hoofstuk in

Lees verder: Valke neem by Skerpioene oor

G8 gaan Afrika se voedselpenarie takel

Een van drie hoofdoelwitte van die G8-beraad wat hierdie week hier begin, sal bekend staan as die L’Aquila-inisiatief vir voedselsekerheid. Die ander twee kwessies wat aandag sal geniet is infrastruktuurontwikkeling en aardverwarming. Infrastruktuurontwikkeling sal, volgens die G8, saam met die landbou-inisiatief loop om arm lande by te staan om hul landbou-infrastruktuur op te bou sodat

Lees verder: G8 gaan Afrika se voedselpenarie takel

Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’

Image

Tsediso Letsoenya – ‘n ‘gevaar vir die samelewing’

Die veroordeelde reeksverkragter Tsediso Letsoenya is 'n gevaarlike misdadiger en 'n gevaar vir die samelewing, is Maandag in die Kaapse Hoëhof aangevoer.

Lees verder: Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’

‘Getoor, ‘n prostituut en ‘n idioot’

Die VSA se mees senior diplomaat in Afrika is ’n “idioot” sê Mugabe. Johnnie Carson is pas as Amerikaanse onderminister van buitelandse sake belas met Afrika aangestel. Volgens Carson het Mugabe Zimbabwe “verwoes”. Carson en Mugabe het verlede week tydens die Afrika-Unie (AU) se leiersberaad in Sirte, Libië, bladgeskud. Die staatsbeheerde ZBC het die ontmoeting

Lees verder: ‘Getoor, ‘n prostituut en ‘n idioot’

VSA se Vi?tnam-strydos sterf

Robert McNamara, 93, ’n voormalige Amerikaanse minister van verdediging en argitek van die VSA se betrokkenheid by die oorlog in Viëtnam, is gisteroggend tuis in sy slaap oorlede. “Hy het vreedsaam in sy slaap gesterf,” het sy vrou, Diana, gesê. McNamara het algaande verswak nadat hy verlede jaar geval en ’n rugwerwel gekraak het. Hy

Lees verder: VSA se Vi?tnam-strydos sterf