Kinders word rekenaarverslaafdes

‘n Studie deur die Nasionale Instituut vir Media en Gesin by die Iowa Staatsuniversiteit het vergelykings getrek tussen kompulsiewe dobbel en rekenaarspeletjies, en tot die gevolgtrekking gekom dat kinders lieg, geld leen van vriende en werk vermy om videospeletjies te speel. “Die studie was ontwerp om te demonstreer of patologiese rekenaarspeletjies ‘n saak is wat

Lees verder: Kinders word rekenaarverslaafdes

Spaar die pennies en trap eerder fiets

Ierse pendelaars is Maandag aangemoedig om hulle geliefde karre by die huis te los en terug te gaan na pedaalkrag toe, met die regering se onthulling van die land se eerste fietsry beleid. Die inisiatief is daarop gemik om ‘n vyfvoudige toename te stel in die gebruik van fietse om Dublin se strate wat vol

Lees verder: Spaar die pennies en trap eerder fiets

New York Times wen 5 Pulitzerpryse

Die New York Times het 5 Pulitzerpryse gewen vir joernalisme, insluitend een vir die warm nuus van ‘n prostitusieskandaal wat New York-goewerneur Eliot Spitzer sy politieke loopbaan gekos het.

Die New York Times het 5 Pulitzerpryse gewen vir joernalisme, insluitend een vir die warm nuus van ‘n prostitusieskandaal wat New York-goewerneur Eliot Spitzer sy politieke loopbaan gekos het.

Lees verder: New York Times wen 5 Pulitzerpryse

Verkiesing gaan nie vry en regverdig wees in Natal, s? Buthelezi

Die IVP-leier, dr. Mangosuthu Buthelezi, het Sondag weer sy stelling herhaal dat Woensdag se verkiesing nie vry en regverdig gaan wees nie. Tydens die IVP se finale saamtrek by die Prins Mangosuthu Stadion in Nseleni in noordelike KwaZulu-Natal, het Buthelezi gesê sy vorige klagte aan die onafhanklike verkiesingskommissie omtrent ongerymdhede gedurende vorige verkiesings is geïgnoreer.

Lees verder: Verkiesing gaan nie vry en regverdig wees in Natal, s? Buthelezi

Obama gekritiseer oor Chavez-handdruk

President Barack Obama het Sondag sy eerste ontmoeting met Venezuela se leier en anti-Amerikaanse kritikus Hugo Chavez, wat deur kritici tuis as naïef en “onverantwoordelik” bestempel is, verdedig. “Dit is onwaarskynlik dat as gevolg daarvan dat ek hande skud of ‘n beskaafde gesprek het met mnr. Chavez dat ek die strategiese belange van Amerika in

Lees verder: Obama gekritiseer oor Chavez-handdruk

Itali? gaan rassismekonferensie boikot

Italië het bevestig dat hulle nie gaan deelneem aan die groot VN konferensie oor rassisme wat Maandag in Geneva open nie. Die konferensie word ook geboikot deur Amerika en Israel. Die besluit is Sondag aangekondig deur die minister van buitelandse sake, het die plaaslike ANSA nuusagentskap berig, na Rome dit vir ‘n paar dae laat

Lees verder: Itali? gaan rassismekonferensie boikot

DA glo steeds in baasskap, s? De Lille

Die DA het steeds ‘n “baasskap” mentaliteit, het die Onafhanklike Demokrate (ID) se leier, Patricia de Lille gesê by haar party se laaste verkiesingsaamtrek Sondag. Die ID is ‘n waarskynlike koalisievennoot vir die DA in die Wes-Kaap na 22 April, en is tans die tweede grootste party in die DA-geleide koalisie wat Kaapstad beheer. “Die

Lees verder: DA glo steeds in baasskap, s? De Lille

Blomme vir brandslagoffers van Paarl

Blomme gaan Maandag gelê word by Paarldrukkery na 9 van hulle werkers dood is in ‘n brand wat Vrydag uitgebreek het, het die maatskappy Sondag gesê. Paarl Media Groep se woordvoerder Nelia Burger het gesê bestuur en personeel gaan om 8 uur ontmoet by die fabriek om blomme te lê en om verdere advies aan

Lees verder: Blomme vir brandslagoffers van Paarl

Geheime oproep het die Berlynse muur laat val

Die Duitse televisie het Donderdag berig dat die storie van hoe die Berlynse muur skielik geval het 20 jaar gelede hersien behoort te word, om toe te laat vir ‘n “geheimsinnige telefoonoproep” wat gemaak is voor die skokaankondiging. ‘n Italiaanse verslaggewer wat die sleutelvraag gevra het by ‘n perskonferensie oor wanneer Oos-Duitsers die reg gaan

Lees verder: Geheime oproep het die Berlynse muur laat val

Zim renosters in gevaar

Bewaringsbewustes het alarm gemaak vir Zimbabwe se skaars renosters na ‘n skerp toename in wildstropery as gevolg van die ineenstorting van wetstoepassing in die land wat geteister word deur probleme. Georganiseerde misdaadbendes maak renosters dood om die waardevolle horings te verkoop. Dit word gebruik as tradisionele medisyne in Asië en gekerf vir die handvatsels van

Lees verder: Zim renosters in gevaar