Die kommunistiese minister van höer opvoeding en opleiding, Blade Nzimande, het so pas sterk standpunt ingeneem vir versnelde rassetransformasie aan SA universiteite en hom insgelyks uitgespreek teen die gebruik van Afrikaans om "studente uit te sluit". Nzimande se hardvogtige standpunt oor transformasie en die voorrang van Engels weerspreek president Zuma se toenadering van die afgelope twee of drie jaar teenoor Afrikaners.
Lees verder: Kommunis Nzimande weerspreek Zuma oor Afrikaanse universiteite
