n Kliniek is op Randfontein aan die Wes-Rand aan die brand gesteek deur mense wat hulle as betogers voorgedoen het. Die brand is blykbaar gestig deur inwoners van die Zenzele-lokasie by die dorp. ‘n Woordvoerder van die Gautengse departement van gesondheid, Simon Zwane, sê meer as 1.300 pasiënte per maand is by die kliniek behandel.
Lees verder: Kliniek aan die brand gesteek, plakkers beset hospitaalgrond
