Noord- en Suid-Korea het vandeesweek ooreengekom om die onlangse spanning op die Koreaanse skiereiland te ontlont ná insidente by die grens. Albei lande se weermagte was op ’n gereedheidsgrondslag geplaas nadat verlede Donderdag se oor-en-weer skietery. Die krisis het Donderdag breekpunt bereik nadat Noord-Korea vier grofgeskutrondes op Suid-Korea afgevuur het. Die Suide het die grofgeskut
Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel
Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel. China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie kan daartoe lei dat minder grondstowwe uit Suid-Afrika ingevoer word. Chinese aandele het verder teruggesak
Lees verder: Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel
Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’
Die swart man wat ‘n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond oorlede. Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens ‘n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. Die moordenaar, ook bekend as Bryce Williams, het ‘n geskiedenis van dreigemente van geweld teen
Lees verder: Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’
Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut
Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig. Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die inligting in ‘n geskrewe reaksie op ‘n parlementêre vraag bekendgemaak. Nhleko sê die polisiediens probeer
Lees verder: Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut
Wit fotograaf beseer in TUT-onluste
‘n Wit vrouefotograaf is beseer toe sy deur ‘n klipgooier aangeval is tydens geweld wat Woensdag by die Tshwane universiteit van Tegnologie (TUT) in Pretoria uitgebreek het. Christine Vermooten, ‘n fotograaf by die Citizen, is glo deur swart oproermakers met klippe beseer en na die hospitaal gehaas. Volgens onbevestigde berigte is haar enkel gebreek. ‘n
Prasa ‘stel teleur’ sê OB
Die openbare beskermer sê die voormalige hoof uitvoerende beampte van Prasa se onlangse optrede en uitsprake oor haar verslag het haar verras en teleurgestel. Thuli Madonsela het haar verslag oor die spooragentskap vroeër vandeesweek vrygestel waarin Lucky Montana keer op keer uitgewys word as die persoon wat toegelaat het dat wanadministrasie van honderde miljoene rand
R115 by Brits weer oop na oproer
Die R511 naby Brits in Noordwes het heropen vir verkeer na gewelddadige oproer. Die oproer is glo teen misdaad in die streek. Die inwoners van twee plakkersgebiede, sowel as dié van lokasies by die Hartebeespoortdamgebied, versper sedert Sondag paaie. Sowat 20 betogers is reeds in hegtenis geneem. Die ANC se taksekretaris in die gebied, Victor
Amnestie beskuldig Burundi van foltering
Burundi se veiligheidsmagte het ysterstawe en suur gebruik om skulderkennings uit lede van die opposisie te dwing. Dit was tydens pres. Pierre Nkurunziza se geslaagde aanslag op ’n derde termyn as staatshoof, het Amnestie Internasionaal Dinsdag verklaar. Getuienis wat deur Amnestie Internasionaal ingesamel is en in ’n verslag vervat is, beskuldig die polisie asook die
ISIS-bom dood Egiptiese polisie
‘n Bom het Dinsdag ‘n bus getref wat Egiptiese polisiemanne vervoer het. Een polisieman is dood en 29 ander is in die voorval gewond, het AFP berig. Veiligheidsmagte in Egipte word toenemend deur jihadiste van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) geteiken. Die aanval het in die Nyldeltaprovinsie, Baheira, ongeveer 260 kilometer noord van Kaïro, plaasgevind toe
Franse eer aan helde wat terreuraanval stuit
Frankryk se president, Francois Hollande, het Dinsdag die Legioen van Eer-medalje, Frankryk se hoogste eerbetoon, aan drie Amerikaners en ’n oud-Suid-Afrikaner toegeken. Die vier mans het Vrydag ’n swaar gewapende man oorrompel en ontwapen wat gereed was om los te brand op passasiers op ’n hoëspoedtrein wat van Amsterdam na Parys onderweg was. Hollande sê
