Barack Obama en Dmitri Medwedef het Maandag in die Kremlin ooreengekom om die twee lande se kernarsenale met byna ’n derde te verminder. Obama se tweedaagse besoek aan Moskou het Woensdag ten einde geloop. Agt verdere voorlopige verdrae is ook deur die leiers van Amerika en Rusland onderteken. Medwedef het ingestem om 4 500 Amerikaanse
Disgrace wen groot filmprys
Die film Disgrace deur die Australiese regisseur Steve Jacobs het verlede week die groot prys by die Taipei Filmfees gewen. Die beoordelaars het die prys van $18 000 dollar aan Disgrace toegeken omdat dit die "diepste insig toon in hedendaagse politieke konflik asook die gepaardgaande konflik in die menslike siel". "Ons sien uit na meer
‘COPE is ‘n bedrogspul’, s? Grindrod
Simon Grindrod, 'n hooffiguur in die Kongres van die Mense, oftewel COPE, het Dinsdag 'n aanval op die partyleierskap geloods.
"Dis besig om vir my helder te raak dat 'n groot bedrogspul jeens die Suid-Afrikaanse kieserspubliek gepleeg is en ek wil nie langer aan die leiding daarvan deelneem nie," het hy in 'n brief aan die party se algemene sekretaris gesê.

Was Lenin en Verwoerd op dieselfde golflengte?
'n Interessante artikel Nation Making in Russia's Jewish Autonomous Oblast: Initial Goals and Surprising Results (pdf) deur William R. Siegel het my nou die aand geboei. Hoeveel van ons weet dat daar ook 'n ander Joodse volkstaat as Israel bestaan?

Rugby betree volwaardige politiek
Vir diegene wat nog glo dat rugby nie 'n politieke spel is nie, moet die minister van Nasionale Beplanning se brief Dinsdag aan die Business Day se redakteur 'n openbaring wees. Springbokafrigter Peter de Villiers het ondersteuning gekry van niemand minder nie as die magtige Trevor Manuel. In 'n brief aan Business Day se redakteur
Immigrante raak onwelkom
баня под ключ ценаФильчаков прокуратура харьков
Itali? stem vir streng anti-immigasiewette
Streng nuwe maatreëls om onwettige immigrante uit Italië te hou is Donderdag in Italië bekragtig nadat die Senaat 'n omstrede wet ingestem het. Die Katolieke kerk en die linkse opposisie was teen die wetgewing gekant. Die wet maak van onwettige immigrasie 'n strafbare oortreding wat 'n boete van tot 10 000 euro sal behels. Onwettige
Valke neem by Skerpioene oor
Minister van polisie, Nathi Mthethwa, het die Direktoraat vir Prioriteitsmisdaadondersoeke (DPMO), wat bekend sal staan as die Valke, gister as die plaasvervanger van die voormalige Direktoraat van Spesiale Operasies (DSO), die Skerpioene, aangekondig. Hy het by die Gallagher Estate-konferensiesentrum in Midrand, waar die aankondiging gedoen is, gesê.“Vandag is die begin van ’n nuwe hoofstuk in
G8 gaan Afrika se voedselpenarie takel
Een van drie hoofdoelwitte van die G8-beraad wat hierdie week hier begin, sal bekend staan as die L’Aquila-inisiatief vir voedselsekerheid. Die ander twee kwessies wat aandag sal geniet is infrastruktuurontwikkeling en aardverwarming. Infrastruktuurontwikkeling sal, volgens die G8, saam met die landbou-inisiatief loop om arm lande by te staan om hul landbou-infrastruktuur op te bou sodat
Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’
Die veroordeelde reeksverkragter Tsediso Letsoenya is 'n gevaarlike misdadiger en 'n gevaar vir die samelewing, is Maandag in die Kaapse Hoëhof aangevoer.
Die veroordeelde reeksverkragter Tsediso Letsoenya is 'n gevaarlike misdadiger en 'n gevaar vir die samelewing, is Maandag in die Kaapse Hoëhof aangevoer.
Lees verder: Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’