Zuma sit vir Zille ore aan

ImageEen ding is vir my baie duidelik: Zuma is 'n meesterlike politikus, veral vergeleke met die Engelse, links-liberale Helen Zille en haar toenemend linkse, multikulti-party, die DA.

ImageEen ding is vir my baie duidelik: Zuma is 'n meesterlike politikus, veral vergeleke met die Engelse, links-liberale Helen Zille en haar toenemend linkse, multikulti-party, die DA.

Lees verder: Zuma sit vir Zille ore aan

Polisie fnuik gewapende roof van R1,75 miljoen

Ses gewapende rowers het amper R1.75 miljoen gebuit in ‘n roof op ‘n besigheid wat gefnuik is toe die winkel se alarm afgegaan het. Omtrent 11 uur Dinsdagaand het 6 swaar gewapende mans toegang gekry tot die Shoprite supermark in Mabopane. Hulle het die wagte by die sentrum vasgemaak het skoenveters en in ‘n gat

Lees verder: Polisie fnuik gewapende roof van R1,75 miljoen

Bou eerder Praag se nuusdiens uit

Ek stem volkome saam met Vlad du Plessis dat die Afrikaner kan doen met  'n nuwe koerant wat nie deur die linkse, pro-afrikaanses en anti-Afrikaner Naspes beheer word nie.

Ek stem volkome saam met Vlad du Plessis dat die Afrikaner kan doen met  'n nuwe koerant wat nie deur die linkse, pro-afrikaanses en anti-Afrikaner Naspes beheer word nie.

Lees verder: Bou eerder Praag se nuusdiens uit

Verdere vuurwapenlisensies kan nie geweier word

Die Vryheidsfront Plus het ‘n skrywe aan die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, gestuur waarin hy, ingevolge die Gelykheidswet (Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillikke Diskriminasie, Wet 4 van 2000), versoek word om verdere herregistrasie van vuurwapens toe te laat.

Lees verder: Verdere vuurwapenlisensies kan nie geweier word

Amnestie sal aangebied word vir militantes

Die president van Nigerië het gesê sy regering sal amnestie gee aan militantes in de land se olieproduserende suide. President Umaru Yar’Adua sê sy administrasie werk aan die voorwaardes vir amnestie, wat maatreëls sal insluit om voormalige militantes te herintegreer in die burgerlike samelewing indien hulle sal instem om hul wapens neer te lê. Drie

Lees verder: Amnestie sal aangebied word vir militantes

Man gevang vir gewapende roof

‘n 35-Jarige Nigeriese man is by Gleninkopiesentrum suid van Johannesburg gearresteer vir gewapende roof nadat hy na bewering ‘n man gyselaar gehou het, het Gauteng polisie Donderdag gesê. Kaptein John Maluleke het gesê die man is omstreeks 9:30 vm. Woensdagoggend deur die Johannesburg blitspatrollie gearresteer. Die arrestasie het gevolg na personeel by die Gleninkopiesentrum se

Lees verder: Man gevang vir gewapende roof

ANC soebat Afrikaners om te bly

ANC-tesouriergeneraal Mathews Phosa het Dinsdag Afrikaners gesmeek om Suid-Afrika nie te verlaat nie. “Bly asseblief in Suid-Afrika,” het Phosa aan ‘n vergadering tussen die regerende party en verteenwoordigers van die Afrikaanse gemeenskap by die Hiltonhotel in Sandton gesê. “Suid-Afrika het jou nodig,” het hy gesê in Afrikaans – op versoek van ANC-president Jacob Zuma. Hy

Lees verder: ANC soebat Afrikaners om te bly

Wat ‘n dag met Zuma!

ImageAfrikaanse organisasies van oor die hele spektrum, vanaf die mistiek regse Boerevryheid van dr. Lets Pretorius, tot die politiese korrekte ATKV met Danny Titus aan die stuur, het gister in die Hilton-hotel in Sandton hul harte uitgestort teenoor die ANC-leier, Jacob Zuma.

Lees verder: Wat ‘n dag met Zuma!

Man vat ?onbeskofte’ verkeersbeampte aan

ʼn Onbeskofte verkeersbeampte het die 39-jarige Chris de Beer warm onder die kraag gehad toe hy op ʼn rooi lyn geparkeer het en die verkeer so vir meer as 20 minute geblokkeer het. “Ek was in my kar in ʼn parkeerspasie . Die verkeersbeampte het vir 20 minute lank in sy kar gesit wat op

Lees verder: Man vat ?onbeskofte’ verkeersbeampte aan

Londen stad ontwrig deur anti-G20 betogers

Omtrent 400 betogers het deel van Londen se finansiële distrik afgesluit vir die groter deel van Woensdag, ʼn dag voor die G-20 beraad hierso, terwyl hulle slagspreuke geskreeu het soos “storm die banke” en “julle is skandelik”, maar die hele ding het net eenkeer in geweld oorgekook. Omtrent 2uur , verskeie ure na die protes

Lees verder: Londen stad ontwrig deur anti-G20 betogers