Onder baie omstredenheid is die nuwe SABC-raad uiteindelik in die parlement aangekondig. Die eerste doelstelling van hierdie nuwe raad sal seersekerlik wees om die SABC uit sy finansiële verknorsing te probeer red. ʼn Volskaalse staking deur SABC werknemers oor loongeskille, is onlangs net-net afgeweer. Verder is dit alombekend dat sekere televisieproduksies opgeskort word omdat daar
Met komplimente van die ‘Vrye Mense’
Nico Smith se verwysing na Algerië in sy onlangse pleidooi dat Afrikaners hulle oorgawe moet verdiep tot verdwyning soos die Franse koloniste kwansuis sou gedoen het, is onbeholpe om die minste te sê. Dit spreek van ‘n onkunde oor die land en sy mense. Die Franse koloniste het ‘n tuiste gehad om na terug te
Oliepryse tuimel agv kommer oor swak aanvraag
Oliepryse het Maandag getuimel toe die mark ongemaklik geraak het oor energie-aanvraag in Sjina, wat as ‘n sleutel tot die herstel in die wêreldwye vraag gesien word, en het toegegee aan druk van ‘n effense hoër dollar. New York se hoofkontrak – ligte, soet ruolie vir aflewering in Oktober – het tot $69.71 gedaal, ‘n
Rap-sanger vasgetrap oor moord op pastoor
As ‘n Rap-sanger homself deur sy lirieke in gruwelmoorde verlustig, is dit beter om hom ernstig op te neem. Dít is die mening van lede van die Virginia Polisiemag in die VSA nadat hulle ‘n Rap-kunstenaar gearresteer omdat hy vermoedelik ‘n pastoor en drie ander mense in ‘n moordkoors doodgemaak het, nadat hy een deur
Proteas tree aan teen Sri-Lanka
Die Internasionale Krieketraad se Kampioenskapstoernooi – inderwaarheid ‘n mini-Wêreldbekertoernooi – begin vandag op Supersportpark in Verwoerdburg. Suid-Afrika speel gasheer vir die mannetjies van Sri Lanka. Hierdie kan ‘n ordentlike vuurwerkwedstryd wees. Sri Lanka is gelaai met kragspelers en slinksheid, met die klem op slinksheid. Suid-Afrika is gelaai met slinksheid en kragspelers met die klem op
Vanuit Afghanistan se tronke word terreur beplan
Militantes van die Taliban en al-Kaida gebruik beknopte tronke in Afghanistan as ‘n veilige vesting om aanvalle te beplan en om werwing te doen, waarsku die hoogste Amerikaanse bevelvoerder in Afghanistan in ‘n verslag aan President Barack Obama. “Daar is meer insypelaars per vierkante voet in korrektiewe instellings as op enige ander plek in Afghanistan,”
Lees verder: Vanuit Afghanistan se tronke word terreur beplan
EU sien ‘vooruitgang’
камни для банилобановский александр игоревич
Ongemaklike vrae oor Krygkorhoof
Die Demokratiese Alliansie gaan daarop aandring dat Krygkor aan die parlement verduidelik hoekom die sukkelende wapentuigverkrygingsmaatskappy, ‘n semi-staatsinstelling, ‘n styging van 89 persent in salaris en byvoordele aan die hoof daarvan toegeken het. Die party se David Maynier het gister gesê hy sal Krygkor vra hoekom dit belonings op ‘n uitvoerende hoof uitgiet terwyl daar
ANC genoop om ASA te kritiseer
Die ANC het gister gesê die manier waarop Atletiek Suid-Afrika die gouemedaljewenner Caster Semenya hanteer het, is afstootlik. “Ons moet opreg wees as dit daarby kom om amptenare af te keur wat die aangeleentheid hanteer het,” het die party se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, tydens ‘n persvoorligtingsessie in Johannesburg gesê. “Die ANC se NUK het in
Cachalia kritiseer ‘syferspeletjie’
Appèlhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister gesê hy is gekant teen die “syferspeletjie” as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel. “As ek of my gesin of iemand wat voor ‘n regter verskyn, wil ek nie ‘n regter hê wat soos ek lyk nie, ek wil ‘n regter
