Die Verenigde Nasies se Vlugtelingagentskap het sy kommer uitgespreek oor voortslepende xenofobiese geweld in die land. Nog twaalf mense is intussen in hegtenis geneem in Durban vir openbare geweld waarin vyf mense reeds omgekom het. Die plundery het Dinsdag na die Indiërbuurt Verulam uitgebrei. Die Vlugtelingagentskap het berigte van buitelanders landwyd ontvang wat sê dat
Geweld breek weer by Medupi uit
Geweld het uitgebreek tussen die polisie en stakende konstruksiewerkers van die Medupi-kragaanleg op Ellisras (Lephalale) in Limpopo, het RSG berig. Pantservoertuie en waterkanonne is ook ingebring. Dit volg nadat polisie en werkers slaags geraak het by hostelle in die Marapong-township waar strate opnuut versper is en busse verhoed word om werkers op te laai. Motors
ISIS neem olieraffinadery in Irak oor
Militante van die Islamitiese Staat (ISIS) het ‘n deel van ‘n raffinadery in Irak oorgeneem, het Xinhua berig. Die bevelvoerder van ’n federale polisiemag wat getaak is om Irak se grootste olieraffinadery te beskerm, is Woensdag in hewige gevegte gedood. Die ISIS-militante het teen dagbreek ’n aanval op die raffinadery naby die stad Baiji in
Internasionale organisasies monitor Soedan-verkiesing
Met 15 onbekende kandidate wat teen hom staan, is daar geen werklike kompetisie vir die 71-jarige pres. Omar al-Bashir in die verkiesings wat gister in Soedan begin het nie. Soedan verskyn op die VSA se lys van “terreurstate”. Stemmery word tans deur 15 internasionale organisasies, waaronder die Arabiese Liga, gemonitor. Kiesers sal ook vir nasionale
Lees verder: Internasionale organisasies monitor Soedan-verkiesing
Herrie oor Libiese gesante in Namibië
Die Republikein berig dat die DTA se president, mnr. McHenry Venaani, sê die Namibiese regering moet ’n beduidende standpunt inneem oor watter faksie in Libië amptelik erken word. Libië is sedert die omverwerping en moord van die voormalige diktator, kolonel Muammar Gaddafi, in 2011 in politieke onrus gehul. Venaani het verlede Donderdag in die parlement
Obama maak vrede met Kissinger se vyande
Die Withuis het aangekondig dat Kuba van ‘n lys van lande verwyder gaan word wat volgens die VSA terrorisme steun. Die lys bevat onder andere die name van Iran, Soedan en Sirië. Die Amerikaanse departement van Buitelandse Sake het na aanleiding van ‘n ondersoek wat deur President Barack Obama gelas is, aanbeveel dat Kuba van
Verkeershoof se bende voor
Sewe lede van ‘n sindikaat – wat die verkeershoof en drie verkeersbeamptes van De Aar insluit – is vandag op borgtog vrygelaat. Die verdagtes – Desmond Mjandana, Stoffel Khabaliso, Janie Johannes, Puleng Mokhethi, Mandisa Mqwebedu, Simon Vywers en Xolile Stonga staan tereg op klagtes van bedrog, korrupsie, sameswering om ‘n misdaad te pleeg, oortreding van
Kouefront in aantog
Suid-Afrikaners moet hulself intussen staal vir die eerste kouefront wat die land vandeesweek kan tref. Die Vrystaatse weerdiens sê die eerste ryp van die seisoen sal op dorpe soos Zastron, Fouriesburg en Aliwal-Noord voorkom, met ‘n daling in temperature. Ryp is ook in die Oos-Kaap voorspel. Die weerdiens sê die ysige temperature behoort KwaZulu-Natal teen
Medupi-stakers terug werk toe met netwerk onder groter druk
Die Nasionale Mynwerkersunie, Numsa, sê geskorste werknemers van die Medupi-kragstasie in Ellisras (Lephalale) sal na verwagting môre terugkeer werk toe. Dié aankondiging kom te midde van groot druk op die kragleweringsnetwerk. Eskom het Woensdagaand fase-drie beurtkrag ingestel, en sê die kragnetwerk is tans kwesbaar. Nuus24 berig ten minste 1 500 werknemers is uit die kragstasie
Lees verder: Medupi-stakers terug werk toe met netwerk onder groter druk
Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes
Sisonke Msimang, indien lesers wonder, is nie die naam van ‘n Leon Schuster-karakter nie. Msimang is die gay, swart feministiese uitvoerende direkteur van OSISA, George Soros se Open Society Initiative for Southern Africa. Msimang het pas ‘n striemende aanval teen wit Suid-Afrikaners geloods in die New York Times, vol onwaarhede en versinsels. Een daarvan is
Lees verder: Sisonke Msimang se Soros-prul vir geweld teen wittes
