VN spreek kommer uit oor xenofobiese geweld

Die Verenigde Nasies se Vlugtelingagentskap het sy kommer uitgespreek oor voortslepende xenofobiese geweld in die land.

Nog twaalf mense is intussen in hegtenis geneem in Durban vir openbare geweld waarin vyf mense reeds omgekom het.

Die plundery het Dinsdag na die Indiërbuurt Verulam uitgebrei.

Die Vlugtelingagentskap het berigte van buitelanders landwyd ontvang wat sê dat hulle vir hulle lewens vrees.

Die woordvoerder, Tina Ghelli sê talle vlugtelinge en asielsoekers word dakloos gelaat weens die geweld teen hulle en hulle het geen heenkome nie.

Die minister van binnelandse sake, Malusi Gigaba het gesê leiers moet hulle daarvan weerhou om opruiende taal te gebruik, wat deur sommige mense as kritiek teen die koning vertolk is.

Gigaba en ander ministers van die veiligheids-groepering het vroeër met die Zoeloekoning samesprekings gevoer oor sy kommer oor migrasie-bestuur.

Die vergadering het op versoek van die regering plaasgevind.

23 thoughts on “VN spreek kommer uit oor xenofobiese geweld”

    1. Hello Arnieann, lanklaas gesels! Die enigste rede hoekom die VN hier is, is oor die dreigende burgeroorlog en popmeesters se belange moet beskerm word, d.w.s. die VN moet seker maak dat enige bakleiery na die “regte” kant swaai. Kyk gerus die skakel wat ek geplaas het oor Katanga hier bo, dit verduidelik als.

      1. Hi Andrea;
        Omtrent lanklaas ja!. Het groot operasie gehad, en was lus vir niks nie.
        Of mense dit wil weet of liewer ignoreer, ons sal al ons probleme slegs deur die loop van ‘n geweer oplos.
        Dit is nou maar so dat dit swartes se modis operandi is om te vernietig.
        En dit wat vernietig word, word deur die liberales vervang en herstel.
        En daar word geld gemaak soos das c@c.

          1. Hi Dolk;
            Nope ! nie die hart nie. Linker nier verwyder. Gelukkig geen verspreiding van die kanker gewees nie. Darem betyds die probleem ontdek.
            Moegse lang sny reg in die middel van die lyf tot onder. As hulle ‘n half duim verder gegaan het, was ek my slurpie kwyt. Hehe,.

          2. Sjoe! Dis erg. Ek het al mense gesien wie nieroperasies gehad het – die sny is skrikwekkend lank! Bly om te hoor dinge is beter. Hoe weet mens iets lol met jou niere? Die goed laat my hare rys…

            Op ‘n ligter noot… Half duim? Hehehe! Ek glo – “‘n paar duim verder gegaan het…” is in orde. ‘n Half duim in my verbeelding lyk soos ‘n naelstring! Hahaha!

            Baie sterkte en vermy koue…

          3. Meeste nier probleme word gewoonlik per ongeluk ontdek. Die bliksem toon nie veel simptome nie. Eers as jy ontdek dat jou uriene ‘n rooi kleur het, dan is dit amper te laat. Ek het myne met ‘n urien “Dipstick” sommer by die huis getoets, en so die probleem ontdek.

    1. “Al wat die VN kan doen is praat en die pot roer”

      Ek het onlangs gesels met ‘n VN werknemer. In Afganistan probeer hy met die betaling van die VN om watervore te herstel. Hy sê egter dat die werk NOOIT (praat en die pot roer) voltooi sal kan word nie.

      Hy het my vertel “toe sy ma vra vir watter organisasie sy geld moes laat erf” … sy antwoord was – net nie vir die VN nie! (NIKS goed kom van daardie spul nie)

      Hoekom werk jy dan vir hulle? vra ek hom. Hy sê: “Hulle betaal my 10x wat ek in Holland kan kry.” Hy vertel hoe hulle “compound” deur 70 soldate rondom beskerm word (deur ‘n sekere ‘Afghani-tribe’) en rondom hulle is 300 van ‘n ander stam, wat die 70 beskerm.

      Sy beskrywings van hoe VN konvooie lyk, en hoe belangrik “geotagged” fotos is … is skrikwekkend!

      https://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=Vb4tI3uo9zc

  1. En zou iemand een dergelijke over de Middellandse zee aan gezeilde babysitter in z’n huis willen halen via een of ander vaag veel voorkomend links ‘hulpcircuit’ ?

    http://www.dailymail.co.uk/news/article-105630/Refugees-allowed-Italy-threat-drown-babies.html

    Voor de bejaarden die in massa’s in uitzichtloosheid in verloederde staatstehuizen worden gedumpt is vluchten uit de Westerse landen niet mogelijk….

    https://www.youtube.com/results?search_query=vluchten+kan+niet+meer+frans+halsema+%26+jenny+arean

    1. European politicians, acting on orders of the US, tell voters that this gigantic suicide represents a core ‘European value’. The Dutch immigration service IND says privately less than 2% are real refugees, the rest are just parasites, backed by a traitorous and totally corrupt ‘human rights’ political class bought by the US. Official figures are frightening: a Dutch government agency (CBS), says 65% of Moroccan youths have been arrested at least once by the police. They contribute nothing to society. Integrating them is a terrible idea. The Third World is a deadly threat for the continued existence of European civilization and continued mass immigration the real crime against humanity. There is no humanity in the Third World. The xenophobic attacks are Durban is the latest reminders of that stark fact. The daily intake in Italy: https://www.youtube.com/watch?v=Grme8kawO7o

  2. Name… Versamelinge van versamelde name…
    Dit raak soos ‘n godsdiens…
    Per slot van sake is dit soos…:
    Ek slaan my oë op na my naam…
    Waar sal my naam vandaan kom?
    Sou ek my naam naslaan? Sou ek my naam selfs Google?

    Nee!…
    My naam is van die Here
    Van Hom, Wie hemel en aarde geskape het…
    Wie nooit laat vaar, wankel,
    die werke van Sy hande nie…

  3. is inmiddels al, als door een vliegwiel aangedreven, veel hoger uitgepakt. En zoals bekend worden in ‘het Westen’ pensioenen en opgebouwde spaargelden en rechten van autochtonen via digitale trucs gewoon afgepakt. Zodat bv. mensen die 40 jaar werkten! bij ‘voedselbanken’ aan moeten kloppen.

  4. In Mosambiek het SASOL nagenoeg 150 EXPATS ( SA Burgers)uitgevlieg in die afgelope 24 uur en in Tete het n mynmaatskappy sowat 120 EXPATS (SA Burgers) uitgevlieg in die afgelope 24 uur.
    Dit is definitief gekoppel aan die Xenofobie in SA MAAR die eintlike rede is dat die Mosambiekers posisies by SASOL en by myn maatskappye wil beset omrede hulle glo dat hulle oor die nodige kundigheid beskik- natuurlik nie heeltemal waar nie maar ons is n Afrika en in Afrika is enigiets moontlik.

Maak 'n opvolg-bydrae