Suid-Afrika het ʼn konsulaat in Juba, suidelike Soedan geopen, het die departement van buitelandse sake Woensdag aangekondig. Die nuwe missie “sal bydra tot die fasilitering van beweging van besigheidsmense tussen die twee lande”, het die departement in ʼn verklaring gesê. Suid-Afrikaanse uitvoere na Soedan het oor die laaste jaar toegeneem, van R346-miljoen in 2007 tot
SA open konsulaat in Soedan

Belastinginvordering op koers
Die Suid-Afrikaanse Belastingdiens het baie naby gekom aan hulle 2009 teiken van belastinginvordering, deur teen middernag op Dinsdag ʼn totaal van R625,57 miljard in te kry, het minister van finansies Trevor Manuel gesê. Hy het Woensdag gesê die voorlopige resultaat is 0,34% minder as die hersiene Februarie 2009 begroting wat geskat was op R627.69 miljard.
Uitgebreide spioenasienetwerk ontbloot
‘n Uitgebreide elektroniese spioenasieoperasie het rekenaars geïnfiltreer en dokumente gesteel van honderde regerings- en privaatkantore regoor die wêreld, insluitend die van die Dalai Lama, het Kanadese navorsers gesê. In ‘n verslag wat verlede naweek bekend gemaak is, het die navorsers gesê dat die sisteem beheer word vanaf rekenaars wat byna eksklusief in Sjina gebaseer is,
Oorstromings tref Angola
Die VN het Dinsdag die hoeveelheid mense wat geraak word deur vloede opgeskuif na 200 000 en gewaarsku dat die syfer “waarskynlik sal toeneem” te midde van die ergste vloede wat die streek getref het in meer as vier dekades. Die jongste syfers het ‘n verhoging aangetoon van 40 000 meer as die 160 000
Hisbolla saai uit na Sjina, Australi
Die Amerikaanse regering is bekommerd dat ‘n TV-kanaal wat deur die Hisbolla-militante groep ondersteun word ‘n Indonesiese satelliet gebruik om uit te saai na die Asiese Stille-oseaanstreek, het ‘n Amerikaanse ambassadewoordvoerder gesê.

Departement van gesondheid is vol politieke aanstellings
Die meerderheid van senior bestuurders in die departement van gesondheid was politieke aanstellings met geen bestuursvaardighede nie, het kundiges Dinsdag aan ‘n Vigskonferensie in Durban gesê.
Die meerderheid van senior bestuurders in die departement van gesondheid was politieke aanstellings met geen bestuursvaardighede nie, het kundiges Dinsdag aan ‘n Vigskonferensie in Durban gesê.
Lees verder: Departement van gesondheid is vol politieke aanstellings
Ons het ‘n eie koerant nodig
Die jongste sirkus rondom beweerde rassisme teenoor 'n radikale swart student, Itumeleng Makgetla, by die Universiteit van Stellenbosch, het hier betrekking. Hierdie oordrewe en verdraaide storie het voorverlede Sondag op Rapport se voorblad verskyn.

Wapenwet kriminaliseer slagoffers
Ons het aandagtig na direkteur Kolonel Bothma geluister op vrae van Freek Robinson.
Alles het redelik sin gemaak behalwe die kernkwesie naamlik: Die rol wat die wetstoepassers versuim om te vervul.
Ons het aandagtig na direkteur Kolonel Bothma geluister op vrae van Freek Robinson.
Alles het redelik sin gemaak behalwe die kernkwesie naamlik: Die rol wat die wetstoepassers versuim om te vervul.
Heimattroue Duitse jeug verbied
Die Duitse minister van binnelandse sake, Wolfgang Schäuble, het ‘n patriotiese jeuggroep, die Heimattroue Duitse Jeug (HDJ) Dinsdag verbied terwyl polisie vroegoggend klopjagte gehou het op lede se huise in verskeie deelstate. Regeringsamptenare het opgemerk dat die HDJ wat in Kiel geregistreer is, nou amptelik ontbind is, het mediaberigte gesê. Intussen het polisie die huise