Eskom het Maandagmiddag aangekondig dat hy fase twee van beurtkrag begin toepas het, het Sapa berig. “Beurtkrag het van 15:00 af van fase een na fase twee beweeg,” het die kragreus in ‘n verklaring gesê. Beurtkrag sal tot 22:00 Maandagaand voortduur. Fase een maak voorsiening vir die besnoeiing van tot 1 000MW se kragverbruik, fase
Swarte wat wit motorfietsryer skiet, kry weer borg
Die swart moordaangeklaagde Meekahefele Masooa wat ‘n wit motorfietsryer verlede jaar tydens ʼn padwoedevoorval in Johannesburg doodgeskiet het, het Maandag vlugtig in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Masooa (43) moet weer op 11 Augustus in die hof wees nadat regter Eben Jordaan die verhoor uitgestel het. Staatsaanklaar Arveena Persad het aan die hof gesê alhoewel die
Lees verder: Swarte wat wit motorfietsryer skiet, kry weer borg
Polisielede vas vir renosterspropery
Drie polisiebeamptes en ‘n eertydse wildbewaarder sal na verwagting Dinsdag in die Nelspruit-streekshof verskyn in verband met renosterstropery. Die beskuldigdes het in November in die hof verskyn maar die saak is uitgestel weens ‘n vertraging met die dossiere van die beskuldigdes wat in Mei in hegtenis geneem is na ‘n gesamentlike operasie deur die Valke
Nie plek vir witte in Zambië se nuwe regering
Die nuutverkose pres. Edgar Lungu van Zambië, het Maandag aangekondig dat visepresident Guy Scott, Afrika se enigste onlangse wit staatshoof, nie deel sal wees van sy regering nie. Lungu het verlede week die verkiesing naelskraap gewen. Scott was waarnemende president sedert Sata se dood. Hy was die eerste wit leier sedert die einde van apartheid.
Beurtkrag wag vir Namibië na SA se kragkrisis
’n Verslag wat deur internasionale kenners saamgestel is, waarsku dat Namibië ’n ernstige kragkrisis in die gesig staar vanweë die plaaslike afgeleefde hidroëlektriese kragaanleg, asook die land se steun op Suid-Afrika, het die Republikein berig. NamPower se beplande Kudu- en Arandis-kragsentrale, asook kleiner beleggings in hidroëlektriese- en sonkragontwikkeling sal eers in die lang termyn vrugte
KKNK se sensuur teen Steve Hofmeyr
Dit is jammer dat die organiseerders van die KKNK so graag politiek korrek wil wees. Hulle het een laaste sin te veel oor hul standpunt t o v Steve Hofmeyer kwytgeraak en daardeur hulle eie sensuur op een van Suid-Afrika se beroemdste Afrikaanse sangers en kunstenaars geplaas. Die KKNK beweer hulle is trots Afrikaans en
Ka-ka-ka, sensuur is terug! (En wat u kan doen om te help)
Geagte leser, Die nuus dat Steve Hofmeyr nie meer toegelaat gaan word om by die Klein-Karookunstefees op Oudtshoorn op te tree nie, verteenwoordig ‘n nuwe vorm van sensuur wat ingestel word. Steve is ook skrywer, daarom mag hy ook nie meer daar oor sy boeke praat nie. Die bietjie spraakvryheid waaroor ons nog in die
Lees verder: Ka-ka-ka, sensuur is terug! (En wat u kan doen om te help)
Lasbrief dalk vir Zuma se seun uitgereik
Die Sunday Independent het berig dat ʼn lasbrief vir Edward Zuma (39) uitgereik is nadat hy glo versuim het om onderhoud te betaal en in die hof te verskyn ten spyte van dagvaardings wat hy ontvang het. Die polisie in KwaZulu-Natal kon Sondag nie bevestig die lasbrief vir die inhegtenisneming van pres. Jacob Zuma se
Swart ma wat plunder val op baba
Die swart ma van die baba wat in ‘n stormloop tydens ‘n plundery in Kagiso, wes van Johannesburg, dood is, sê sy word daarvan beskuldig dat sy vir haar kind se dood verantwoordelik was. Skares swartes het buitelandse winkels gestroop in die jongste vlaag xenofobiese geweld. Zanele Majozi sê haar een maand-oue baba was aan
Etniese konflik teister Limpopo opnuut
Malamulele is nou reeds twee weke lank die brandpunt van etniese konflik in Limpopo tussen Vendas en Tsongas. Laasgenoemde groep eis ‘n afsonderlike munisipaliteit. Inwoners van Malamulele in Limpopo het intussen paaie wat na die stat lei met brandende bande en klippe versper. Die Malamulele-taakspan sê dit is duidelik dat die afbakeningsraad, wat Vrydag sy
