Die swart moordaangeklaagde Meekahefele Masooa wat ‘n wit motorfietsryer verlede jaar tydens ʼn padwoedevoorval in Johannesburg doodgeskiet het, het Maandag vlugtig in die Palm Ridge-landdroshof verskyn. Masooa (43) moet weer op 11 Augustus in die hof wees nadat regter Eben Jordaan die verhoor uitgestel het. Staatsaanklaar Arveena Persad het aan die hof gesê alhoewel die
Lees verder: Swarte wat wit motorfietsryer skiet, kry weer borg
