‘n Vliegtuig van Ethiopian Airlines is vermoedelik gekaap en gedwing om in Geneve, Switserland te land. ‘n Woordvoerder by die Geneve Internasionale Lughawe het dit bevestig. Die vlug het veilig met al die passasiers en bemanningslede geland. Die Boeing 767-300 was van Addis Abba na Rome onderweg. Die kaper, in sy dertigs, het politieke asiel in
Rand lig sy kop teen dollar
Die rand het Maandagoggend gesonder teen die dollar vertoon en die goudprys het ook sy kop gelig. Vandag is ‘n openbare vakansiedag in die VSA. Amerikaners herdenk George Washington, die land se eerste president, se verjaarsdag wat altyd op die derde Maandag in Februarie val, selfs al is Washington op 22 Februarie 1732 gebore. Die dollar
Zuma se seun verbind met onwettige sigaretsmokkel
President Jacob Zuma se seun Edward is betrokke in ‘n stryd met SAID. Die inkomstediens beweer hy smokkel sigarette en steek miljoene weg van die wins wat hy maak. Zuma se regstryd met die SA Inkomstediens het in 2011 begin, maar dit sal na verwagting hierdie week weer opvlam as sy Amalgamated Tobacco Manufacturing (ATM) maatskappy
Lees verder: Zuma se seun verbind met onwettige sigaretsmokkel
Twee van die Waterkloof-vier weer aangehou
Die departement van Korrektiewe Dienste sê volgens die Wet op Korrektiewe Dienste kan gevangenes wat uit is op parool weer in hegtenis geneem word en vir tot 72 uur aangehou word, hangende ‘n ondersoek. Twee lede van die Waterkloof-vier is Sondag weer in hegtenis geneem nadat selfoonopnames van ‘n gefuif in die tronk uitgelek het.
Honderde Zama-Zamas in myn vasgekeer
Honderde Zama-Zamas, of onwettige myners kan steeds in ‘n ongebruikte mynskag in Benoni in die Oos-Rand vasgekeer wees. Van die onwettige myners het Sondagaand geweier om uit die skag te kom nadat hulle besef het hulle sal in hegtenis geneem word vir hul roofbedrywighede. Die Ekurhuleni-nooddienste het Sondag elf van die myners uit die mynskag van
Christi van der Westhuizen, doktor in drogredenasies
deur Joseph Secrève In een van Naarspers se publikasies – Die (tweederangse) Burger – verskyn op 14 Februarie ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen oor haar promosieondersoek na die moontlikhede wat die demokratiese (sic) Suid-Afrika vir Afrikanervroue kan bied om nuwe identiteite te ontwikkel. Dit behoort eintlik nie te verbaas nie, maar die artikel
Lees verder: Christi van der Westhuizen, doktor in drogredenasies
Vryheidsfront nou totáál Nasionale Party
deur Hannes Engelbrecht Ondersteuners van die VF+ wat gereeld selfbeskikking voorhou as die party se beleid wanneer vrae deur Front Nasionaal gevra word, het waarskynlik vanoggend in hulle koffie gestik toe hul leier se artikel in Rapport gelees is. Dr Pieter Mulder draai geen doekies om nie – sy party het “herposisioneer”. In die proses
Demokratiese Alliansie is ‘n dansskool
deur Hannes Engelbrecht Ten spyte daarvan dat sy eie politieke kommentators soos Herman Gilliomee en Theo Venter (NWU-Pukke) die DA waarsku om nie die wit stem as vanselfsprekend te aanvaar nie, gaan Zille en haar span ongesteurd voort om die DA te “hervorm”. Die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, het pas weer hierdie week
Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Mnr. André Fourie, die woordvoerder vir buitelandse sake van die Vryheidsfront Plus, het by herhaling al gesê dat sy party die nuwe Europese regse partye soos die PVV in Nederland of die Front National in Frankryk verwerp en eerder met die tradisionele Christen-Demokratiese of liberale partye wil kontak maak. Hiermee sit die VF Plus die
Lees verder: Vryheidsfront Plus verwerp Europese ‘regse partye’
Die ebonisering van Kaaps
deur Leon Lemmer Wat opval in die nuwe Suid-Afrika is die ruime mate waarin Amerikaanse politiek plaaslik weerspieël word. Mense soos Desmond Tutu en Jonathan Jansen is tot in hulle kern vergiftig met amerikanismes. Hierdie toepassing van Amerikaanse politieke retoriek geskied sonder inagname van twee wesenlike verskille. Eerstens is swartes ‘n etniese minderheid en blankes
