Een van die silwer randjies van die kredietkrisis is dat daar hordes Suid-Afrikaners is wat huis toe kom, en minder wat emigreer, wat goeie nuus is vir vaardighede en kennisoordrag, het ‘n direkteur by Investec Asset Management, Jeremy Gardiner Donderdag gedurende ‘n perskonferensie gesê. “Elkeen in Londen ken iemand wat sy werk verloor het en
Verkragting het normaal geraak, volgens MSF
Slegs lande wat in oorlog gewikkel is het soveel seksuele geweld as Suid-Afrika, het dokters sonder grense (MSF) Donderdag in ‘n globale verslag gesê wat die probleem van verkragting uitwys. “Die syfers wat ons het is skrikwekkend, maar dit is net die punt van die ysberg, aangesien meeste gevalle nie aangemeld word nie,” het Meinie
Turkse Boeing had probleem met hoogtemeters
Die Boeing 737-800 van die Turkse lugdiens wat verlede week naby die lughawe Schiphol by Amsterdam neergestort het, het probleme met een van sy hoogtemeters ondervind. Dit blyk uit die eerste bevindinge van ’n Nederlandse raad van ondersoek onder leiding van Pieter van Vollenhoven.
Die Boeing 737-800 van die Turkse lugdiens wat verlede week naby die lughawe Schiphol by Amsterdam neergestort het, het probleme met een van sy hoogtemeters ondervind. Dit blyk uit die eerste bevindinge van ’n Nederlandse raad van ondersoek onder leiding van Pieter van Vollenhoven.
Ghandi-veiling word afgestel
Die man wat van plan was om Mohandas Ghandi se ikoniese rondelensbrilletjie en ander gedenkwaardighede wat eens aan die Indiese onafhanklikheidsleier behoort het, op 'n veiling te verkoop, sê hy het die omstrede verkope gestaak. “In die afgelope paar uur het ek, in die lig van die omstredenheid, besluit om nie Ghandi se persoonlike items
Die Bank van Engeland se benoude sprong
Nie net het die Bank, soos verwag, rentekoerse tot 0,5% gesny nie, dit beplan nou ook om tot R2-triljoen se geld te druk om in die verstopte are van die ongestelde ekonomie in te pomp. Hierdie breedvoerige skuif – bekend as kwantitatiewe verligting en wat as “die kernenergieopsie” beskou word – is voorspel, maar die
Obama verleng Zim-sanksies
President Barack Obama het Woensdag gesê dat hy die bestaande Zimbabwe-sanksies vir een jaar gaan verleng, op grond van die erge politieke krisis wat die land lamlê wat steeds onopgelos is. “Ek gaan die nasionale noodtoestand vir ‘n jaar verleng, vanweë die aksies en politieke onsekerhede van die regering van Zimbabwe,” het Obama in ‘n
ANK wil dienslewering monitor
Die ANK oorweeg dit om ‘n kommissie aan te stel in die presidensie om dienslewering te monitor, het partypresident Jacob Zuma Donderdag gesê. In ‘n verslag in die Star koerant, het Zuma gesê die party kyk na die meriete van ‘n beplannings-, moniterings- en evaluasie- komitee wat gefokus is op dienslewering. Onderwyl hy gepraat het
Krygswet in die VSA?
Volgens Igor Panarin sal president Barack Obama die jaar nog krygswet afkondig, Amerika sal in 6 streke verdeel word voor 2011 en Rusland en Sjina sal die ruggraat word van ‘n nuwe wêreldorde. Panarin, ‘n voormalige woordvoerder vir Rusland se federale ruimte-agentskap en na bewering ‘n eks-KGB navorser, is nou dekaan by die ministerie van
Nog ?n leerling dood van breinvliesontsteking
Leerlinge by Willow Crescent hoërskool in Eldoradopark is voorkomende medikasie teen breinvliesontsteking gegee na ‘n tiener Donderdag dood is, het die Gautengse departement van gesondheid gesê. “Die 15-jarige meisie van Willow Crescent hoërskool is dood van vermoedelik bakteriele breinvliesontsteking in die vroeë ure van vandag,” het woordvoerder Phumelele Kaunda gesê. “Dit was nie moontlik om
Kartel stoot fietspryse op
Die kompetisie kommissie het Donderdag gesê dat dit moontlik ‘n kartel oopgevlek het onder plaaslike fietshandelaars wat daarop gemik was om hulle winsgrense te verhoog. Die kommissie het gesê dat ‘n ondersoek geloods is en dagvaardigings is Donderdag bestel op twee fietswinkeleienaars, Fritz Pienaar van Fritz Pienaar fietse en Andrew Mclean van Cycle Lab. Die
