Die polisie moet ongeveer R40 miljoen aan ‘n Britse maatskappy oorbetaal nadat geld wat by ‘n polisiestasie gehou is, gesteel is. “Die SAPD is van voorneme om aan die hofbevel te voldoen. Daar moet egter daarop gelet word dat die SAPD aansoek gedoen het om teen sekere dele van die uitspraak te appelleer,” het lt.genl.
Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela
Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel
Lees verder: Oud-redakteur Hennie van Deventer oor Nelson Mandela
Vandag is Mandela se 37ste dag in die Mediclinic
Gekleurde ballonne, mandjies blomme en Suid-Afrikaanse vlae is van die items wat buite die Mediclinic-harthospitaal in Pretoria gelaat is waar oudpresident Nelson Mandela steeds in ‘n ernstige toestand verkeer. Mense het vandag die muur in Celliersstraat besoek en vir foto’s daarvoor geposeer. Die hoop boodskappe neem steeds toe, met organisasies wat hul beterskapwense daarby voeg.
Lees verder: Vandag is Mandela se 37ste dag in die Mediclinic
Naspers klassiek: Raak lief vir Malema
Onderstaande stuk is op 16 April 2010 in al die Naspersdagblaaie se By geplaas, maar het intussen spoorloos verdwyn en is ook nie in enige van hul argiewe te vinde nie! Dit onthul egter iets van die masochistiese voorskrifte wat hulle vir Afrikaners het, gewoonlik met ‘n Christelike sousie daarby: Raak lief vir diegene wat
‘n Misdaad om blank te wees
Op die aand van 26 Februarie, 2012, in die Amerikaanse deelstaat Florida, bemerk ‘n man van Peruviaanse herkoms, George Zimmerman, ‘n agterdogtige karakter wat in sy ommuurde woonbuurt rondsluip. Ten spyte van die reën, loop die verdagte rond en kyk na die huise. Die verdagte is nie ‘n inwoner van die buurt nie. Zimmerman bel
Die ding met bloed
Voorgedra tydens ‘n vergadering te Villeria, Pretoria, op 13 Julie 2013 My ouma aan moederskant het eenkeer vir my gevra: “Kind, hekel jy dan nooit?” Toe vra ek vir haar: “Ouma, skryf Ouma dan nooit boeke nie?” En ‘n ander keer: “Waaraan sit jy heeltyd en dink?” “Ek dink nie, Ouma, ek luister.” “Waarna luister
Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak
George Zimmerman is gister op alle klagtes vrygespraak nadat hy ‘n ongewapende swart tiener Trayvon Martin in Sanford, Florida, in Februarie vanjaar doodgeskiet het. Indien hy skuldig bevind was, sou die 29-jarige vrywillige patrollielid van ‘n buurtwag, wat beweer dat ter selfverdediging geskiet het, ‘n lewenslange vonnis vir moord of tot 30 jaar vir manslag
Lees verder: Zimmerman vrygespreek in opspraakwekkende Amerikaanse rassesaak
‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste
‘n Nuwe kultuur van tegnologiese aktivisme, tesame met ‘n herlewing van patriotisme is onder Afrikaners vaardig, te oordeel aan die groot opkoms gister by ‘n sogenaamde “volksvergadering” wat in Pretoria gehou is. Ná die vergadering het mense tou gestaan om hul name te laat opskryf om deel van die huidige Afrikanerbeweging te word. Sprekers wat
Lees verder: ‘Volksvergadering’ in Villeria mobiliseer Afrikaner-aktiviste
Hennie van Deventer oor Nelson Mandela
Hennie van Deventer, ‘n oud-redakteur van Volksblad, woon deesdae op Melkbosstrand. Hy skryf soms briewe aan koerante. Hy mymer graag oor die verlede en gebruik sy LitNet-blog vir hierdie doel. Op 7 deser het hy ter ongekwalifiseerde verering van Nelson Mandela, “Madiba” genoem, ‘n brief in Rapport gepubliseer. Sy brief is nie in sy geheel
Media24: Opgestopte speelgoedhondjies
Een aspek van die dooieboommedia is dat hulle ‘n mens se gesonde verstand onophoudelik beproef met hulle teenstrydighede. By Media24 grens dit so aan skisofrenie dat hulle redaksie se permanente geestelike toestand een van ontkenning en verwardheid is, wat steeds nie kan uitwerk wat die globale toestand op enige gegewe dag is nie, laat staan
