Die eerste renosterkarkas wat vanjaar in die Etosja Nasionale Park gestroop is, is Vrydag gevind. Dit is die vierde karkas wat in vyf maande in dié spogpark gevind is, het die Republikein berig. ’n Karkas van ’n jong renoster met drie koeëlwonde is Vrydag deur toeriste by ’n watergat by Dolomite Camp aan die westekant
Eskom gerook deur swart bemagtigingsmaatskappye
RSG berig dat kragtariefverhogings nie die astronomiese stygende kostes by Eskom sal dek nie. Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid sê dit is onwaarskynlik dat tariefverhogings Eskom sal kan red indien daar nie aandag gegee word aan kostes wat oënskynlik handuitgeruk het nie. Die president van die Kamer, Janine Myburgh, sê ‘n kwart van
Lees verder: Eskom gerook deur swart bemagtigingsmaatskappye
Valke-sage duur voort
Berning Ntlemeza, waarnemende hoof van die Valke, is oneerlik en het ‘n gebrek aan integriteit en eer, het ‘n regter van die hooggeregshof Maandag gesê. “Die derde respondent [Ntlemeza] het besluit om die Opod-verslag en dossier wat in sy besit is van die hof te weerhou,” het regter Elias Matojane in die hooggeregshof in Pretoria
Bob Hewitt skuldig aan verkragting
Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt is in die hof in Palm Ridge aan die Oos-Rand skuldig bevind op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. RSG het berig dat die 75-jarige Hewitt aangekla is van die verkragting van twee van sy voormalige studente, Theresa “Twiggy” Tolken en Suellen Sheehan in die 1980’s, en
Slagting in hospitale
Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat ingevee en daarvan vergeet!” Deur die jare is vele klagtes aan hospitale en die departement
Duitse kenner onthul ‘terreurbestuur’
Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInFü) van die Bundeswehr. In hierdie verband het hy het die term “terreurbestuur” gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in dié land in staat te stel om die bisarre gebeure waarmee hulle te kampe gehad
Minister bevestig dat De Kock onder toesig is
Die Minister van Justisie, Mike Masutha het bevestig dat die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock uit die gevangenis vrygelaat en onder toesig van korrektiewe dienste is, het RSG berig. Die minister wou glo op versoek van De Kock geen verdere inligting verstrek nie. De Kock het in Januarie parool ontvang, maar dit het verlede week
Malema kom tot wit ikonoklaste se redding
Die EFF-leier Julius Malema het tot wit ikonoklaste se redding gekom en ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die wet te verontagsaam en alle “apartheid-era simbole”, soos die standbeeld van die voormalige Eerste Minister Louis Botha buite die Parlement, af te breek. Volgens die Sunday Independent, het Malema ook mense aangemoedig om Cecil John Rhodes
De Lille, Ramaphosa hits mekaar aan om wit rassiste te jag
Die burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille het adjunkpresident Cyril Ramaphosa uitgedaag om bewyse van beweerde rassisme in Kaapstad vir haar te stuur. De Lille het in ‘n ope brief aan Ramaphosa gevra om die bewerings, wat hy in die parlement gemaak het, met feite te staaf. Hy het na wat berig word verwys na
Lees verder: De Lille, Ramaphosa hits mekaar aan om wit rassiste te jag
Landbouminister prys Afriforum oor plaasmoordinisiatief
AfriForum se vergadering Vrydag, met die ANC se minister van landbou, Senzeni Zokwana, was glo “opbouend” sê dié organisasie. Die vakbondsambreelorganisasie sê moontlike stappe wat gedoen kan word om die veiligheid van boere en ander Suid-Afrikaners in landelike gebiede, te verbeter, is bespreek. Volgens die sambreelorganisasie was die minister beïndruk met die stappe wat reeds
Lees verder: Landbouminister prys Afriforum oor plaasmoordinisiatief
