In sy rubriek skryf Anton Barnard oor die stigting van ‘n Afrikaanse sekerheidsonderneming (ASO). Die gedagte het my dadelik aangegryp en ek wil dit om verskeie redes heelhartig ondersteun. Ek het dit ook met vriende bespreek en die gevoel is eenparig dat dit ‘n baie, baie goeie plan is, wat goed ondersteun sal word. Gemeenskapsdiens:
Lees verder: ‘n Afrikaanse sekerheidsonderneming is ‘n blink gedagte
