Hier aan die begin van die skrikkeljaar 2016 is dit waarskynlik ‘n goeie idee om te besin oor wat ons bereik het en nog steeds moet bereik. PRAAG, die Pro-Afrikaanse Aksiegroep, is in 2000 gestig en is dus letterlik ‘n “millenniumbeweging”. Wat is PRAAG? In ‘n neutedop is dit vier dinge: ‘n dinkskrum, ‘n versets-
Nigeriese rykmanswinkel omhels die ‘Bantoe’-handelsmerk
Terwyl die term “Bantoe” in linkse, politiese korrekte Suid-Afrika soms die wenkbroue laat lig, het ‘n Nigeriese rykmanswinkel in Lagos daarvan ‘n modewoord gemaak. “Bantu”, ‘n Ethiopiese handelsmerk vir swemklere word prominent in die winkel, asook aanlyn, vertoon. Alára, die luuksewinkel in Lagos, is onlangs met ‘n lang bekendstellingsartikel deur Agence France Presse (AFP), die
Lees verder: Nigeriese rykmanswinkel omhels die ‘Bantoe’-handelsmerk
Geert Wilders vir die 3de keer aangewys as Nederlandse ‘politikus van die jaar’
Geert Wilders is in Nederland verkozen tot politicus van het jaar 2015. De verkiezing wordt elk jaar georganiseerd door het tv-programma EenVandaag. De PVV-leider kreeg een kwart van de ruim 37.000 stemmen. Hij won ook al in 2010 en 2013. Geert Wilders krijgt vooral erkenning voor zijn standpunten in de vluchtelingencrisis. “Als enige politicus heeft
Lees verder: Geert Wilders vir die 3de keer aangewys as Nederlandse ‘politikus van die jaar’
Karel Combrinck: Pouse en pape
As ek dink aan God, dan dink ek aan misterie. As ek dink aan Christus, dan dink ek aan lig. As ek dink aan die kerk, dan dink ek aan skemer. Onlangs was daar op Praag ‘n interessante bespreking oor die heiligverklaring van Moeder Teresa en oor die Katolieke Kerk in die algemeen. Daar was
Leon Lemmer: Akademiese vryheid
Die ANC-regering het geswig voor die onlangse studenteprotes en ingestem dat daar in 2016 geen verhoging van klasgeld gaan wees nie. Die regering is gevolglik verplig om meer staatsgeld na universiteite te kanaliseer. Hierdie sluwe ANC-kamerade het besluit om in ruil daarvoor universitêre onafhanklikheid verder in te kort. Vorentoe sal daar van universiteite verwag word
Dan Roodt: PK-aasvoëls sirkel om Chris Barnard se skrywerslyk
Suid-Afrika, ‘n land wat twintig jaar gelede deur terreur en propaganda verower is en tans alle wêreldrekords vir geweld, misdaad en korrupsie slaan, beskik oor min inheemse kultuur. Daarom, as iemand soos die Afrikaanse skrywer Chris Barnard sterf, daal die polities korrekte aasvoëls in swerms neer om op sy skrywerslyk te kom aas. Immers kan
Lees verder: Dan Roodt: PK-aasvoëls sirkel om Chris Barnard se skrywerslyk
Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS
Toe die oorspronklike pleidooi vir slegs Engels aan Maties deur proff. Sandra Liebenberg en A.J. van der Walt aanlyn in hul gunstelingtaal gepubliseer is, het meeste mense dit as anglomaans en selfs ekstremisties ervaar. Tot my verbasing is dit onlangs in Afrikaanse vertaling in die Media24-koerante oorgedruk. “Afrikaans verdien nie spesiale behandeling” is die titel
Lees verder: Dan Roodt: Anglomaanse professore op Stellenbosch so erg soos ISIS
Leon Lemmer: Moeder Teresa ‘n heilige?
Volgens ‘n aankondiging deur die Rooms-Katolieke Kerk op 17 deser gaan Moeder Teresa (Anjezë Gonxhe Bojaxhiu, 1910-1997) tot heilige verklaar word. Haar ouers was Rooms-Katolieke Albaniërs. Sy het in 1928 van haar geboorteland Macedonië na Ierland gegaan om Engels te leer. In 1929 is sy na Indië, waar sy in 1948 in Kolkata begin het
Geseënde Kersfees aan al ons lesers!
Ons wens al ons lesers en ondersteuners ‘n baie geseënde Kersfees toe. Ons hoop dat u ‘n aangename Kersdag met u familie sal deurbring. Tussen Kersfees en Nuwejaar sal dié webblad slegs sporadies bygewerk word, tensy daar iets belangriks gebeur of tensy een van ons rubriekskrywers iets dringends op die hart het. En tussen al
ANC-minister smeek Oos-Kaapse munisipaliteite om Eskom-betalings
Die ANC-minister van openbare ondernemings, Lynn Brown, smeek in ‘n onlangse verklaring munisipaliteite in die Oos-Kaap om Eskom te betaal. “Dit is onaanvaarbaar vir burgers om gedurende dié seisoen te ly,” sê sy. “Munisipaliteite moet verantwoordelikheid aanvaar en diegene met uitstaande skuld moet Eskom onmiddellik nader om uit te vind hoe hulle die uitstaande skuld
Lees verder: ANC-minister smeek Oos-Kaapse munisipaliteite om Eskom-betalings
