Die parlement se Desemberreses is met 'n week verkort weens president Kgalema Motlanthe se besluit om die geskorsde nasionale direkteur van vervolgings, Vusi Pikoli, se ontslag af te handel.
Lees verder: Parlement?re reses onderbreek vir Pikoli-afdanking

'n Saluut aan Jeanette Koekemoer (en 'n behoorlike saluut ook, skerp op, handpalm na buite, wysvinger teen winkbrou, alles van die pinkietoppie tot die elmboog in een reguit lyn, en flink af; nie deesdae se Yank-styl, hou-jou-oog-toe tipe gebaar nie.) Sy het die feite behoorlik vasgevat in haar rubriek,
Die huidige globale finansiële krisis gaan 'n impak hê op die banksektor, het die Bankvereniging van Suid-Afrika (BVSA) gesê.