Veediefstal kos boere ten minste R1,5 miljard per jaar

Skaapboere in die Vrystaat ly verliese van sowat R1,5 miljard per jaar as gevolg van veediefstal. Dit is volgens navorsing deur WA Lombard, ‘n student in landbou-ekonomie wat aan sy Meestersgraad aan die Universiteit van die Vrystaat werk. Die ysingwekkende bedrag het aan die lig gekom in ‘n verklaring wat uitgereik is deur Vrystaat Landbou

Lees verder: Veediefstal kos boere ten minste R1,5 miljard per jaar

Plaasaanvallers van Clocolan vlug na Lesotho

Die polisie in die Vrystaat soek steeds na sewe swart aanvallers wat ‘n boer van die Clocolan-distrik en sy gesin in hul plaashuis vasgebind en beroof het. Vier rowers, waarvan twee gewapen was, het Carl du Randt, sy vrou, Lydia, en hul agtjarige seun, Carl, Sondag omstreeks 18:00 in hul motorhuis ingewag, het OFM berig.

Lees verder: Plaasaanvallers van Clocolan vlug na Lesotho

Anti-wit rassis Adriaan Basson samel geld in vir Foeta Krige en SAUK-8

Die anti-wit rassis en Boerehater Adriaan Basson, redakteur van News24, samel geld op sosiale media in vir die agt joernaliste wat by die SAUK afgedank is, waaronder die vorige redakteur van RSG se Monitor/Spektrum, Foeta Krige. Basson het voorheen, tesame met die marxistiese feminis Hannelie Booyens in Beeld ‘n veldtog teen die Potchefstroomse kampus van

Lees verder: Anti-wit rassis Adriaan Basson samel geld in vir Foeta Krige en SAUK-8

Neusie verby vir anti-Trump-faksie in Cleveland

Die Republikeinse party sal vandeesweek sy eienaardige ver­houding met Donald Trump beter kan omskryf wanneer die party se nasionale ­konvensie in Cleveland plaasvind. Daar is steeds die #NeverTrump-­faksie binne die GOP wat hoop om die verloop van die geskiedenis te ­verander, maar hul kanse om dit te vermag is nou naby aan nul. Daar was

Lees verder: Neusie verby vir anti-Trump-faksie in Cleveland

SABC dank vier joernaliste af

Die SABC het vier wederstrewige joernaliste afgedank wat nie by die redaksionele beleid wou hou nie. Kaizer Kganyago, SABC-woordvoerder, sê die aangeleentheid is ‘n arbeidskwessie. Foeta Krige, Krivani Pillay, Suna Venter en Jacques Steenkamp is Maandagaand deur die openbare uitsaaier “summier” in die pad gesteek. Hulle is per brief deur die SABC se hoofbestuurder vir

Lees verder: SABC dank vier joernaliste af

China oor vingers geraps vir gebiedsoorskreiding

China se uitbreidingsplanne in Suid-Chinese See is deur die Verenigde Nasies (VN) veroordeel. Die VN vra dat China nou aan sekere dele van die gebied onttrek. Die VN se permanente arbitrasiehof het in Den Haag, Nederland, het beslis dat China alle eilande, ook mensgemaak (foto hierbo), wat tans beset word weer aan die Filippyne teruggee

Lees verder: China oor vingers geraps vir gebiedsoorskreiding

Bylaanvaller op Duitse trein skree ‘Allahu Akbar’

Die Duitse polisie het ‘n 17-jarige Afghaanse Moslem Maandag doodgeskiet nadat hy treinpassasiers met ‘n byl doodgekap het. Hy het vier mense ernstig gewond in wat Duitse amptenare ‘n “waarskynlike” Islamitiese aanval noem. Verskeie ander mense is ook beseer in die aanval op ‘n plaaslike trein naby die suidelike stad van Wuerzburg, het die polisie

Lees verder: Bylaanvaller op Duitse trein skree ‘Allahu Akbar’

Tweede ANC-kandidaat doodgeskiet op Mandeladag

‘n Tweede ANC-lid van KwaZulu-Natal en kandidaat-raadslid is gister doodgeskiet op pad na ‘n Mandeladagviering, het die Valke gesê. Kapt Simphiwe Mhlongo het aan News24 gesê dat 41-jarige Khanyisile Sibisi is Maandagmiddag geskiet terwyl sy op pad was om goedere skenk aan ‘n viering van Mandeladag in Ladysmith. “Daar is op haar voertuig losgebrand en

Lees verder: Tweede ANC-kandidaat doodgeskiet op Mandeladag

‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin

Die moorde op die jong Afrikanerdogter Kayla Meyer (9) en haar ma Marietjie (45) wat in Maart 2016 op ‘n kleinhoewe buite Randfontein doodgemaak is, is nog nie opgelos nie. Marietjie se vriend, Kennith McCormick (42) is insgelyks tydens die aanval op die gesin om die lewe gebring. “Die saak word steeds deur die provinsiale

Lees verder: ‘Nog geen arrestasies’ in moorde op Kayla Meyer (9) en haar gesin

VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend

“Vergoeding” en “reparasie” is volgens die Duitse regering nie van toepassing op die geskiedkundige konteks van die volksmoord tussen 1904 en 1908 van die Ovaherero en Nama in Namibië nie. Dit blyk uit die antwoord van ‘n woordvoerder van die Duitse federale kantoor van buitelandse sake, dr. Martin Schäfer. Hy sê die posisie van die

Lees verder: VN-konvensie oor volksmoord glo nie terugwerkend