Meer as 20 mense het reeds die week in afsonderlike bomaanvalle in Afganistan omgekom. Veertien veiligheidskontrakteurs van Nepal is dood toe die minibus waarin hulle gery het, deur ’n selfmoordbomaanvaller in die Afgaanse hoofstad, Kaboel, aangeval is. Hulle is onder die meer as 20 slagoffers van afsonderlike bomaanvalle gister in die land. Ure ná die
Lees verder: Bomaanvalle eis lewens van minstens 24 in Afganistan
