Wanneer verkose president Barack Obama Maandag sy nasionale sekuriteitspan bekend maak, gaan dit senator Hillary Clinton insluit, generaal James Jones, die voormalige NAVO-bevelvoerder, en Robert Gates, die huidige en toekomstige minister van verdediging. Hulle is gekies omdat hulle grootliks die aanpassing van die hulpbronne vir die land se verdediging ondersteun.
Lees verder: Groot verandering kom in Amerika se buitelandse beleid

Nog 'n ANC-jeugligaleier het homself gewend tot haatspraak en die aanhitsing van geweld.