Obama gaan die New Yorks senator op 'n perskonferensie in Chicago benoem tot sy nasionale veiligheidspan.
Bill Clinton se besigheidstransaksies en globale welsynsaksies sou na verwagting probleme skep vir die voormalige eerste dame se nominasie. Maar na onderhandelings met Obama se oorgangspan, het die voormalige president toegegee dat verskeie maatreëls toegepas sal word om deursigtigheid te verleen aan sy ná-presidensiële werk.
Obama het aan Clinton gesê dat sy haar eie personeel sal kan kies en direkte toegang tot hom kan hê, het adviseurs gesê.
