Cradock is in 1814 opgevolg deur lord Charles Somerset (1767-1831). Sosiaal het hy op goeie voet met die Afrikaners verkeer, en hulle het dit ook waardeer dat hy volbloedperde, Devonbeeste en Southdownramme ingevoer het. Vroeg in sy bewind moes hy egter die Slagtersnek-opstand onderdruk. ‘n Klag deur ‘n Koikoi-werker Booi teen Frederik Cornelis Bezuidenhout van
‘Witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!’
Die dorpie Eshowe in Kwazulu-Natal is verlede naweek geskud toe swart hoëlui met ‘n Ferrari en Lamborghini in mekaar vasgery het. Toe ‘n blanke, mnr. Tony Simpson, ‘n foto van die beskadigde voertuie wou neem, is hy uitgeskel met die woorde: “Wat soek jy hier, witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!”
Lees verder: ‘Witman, jy kan nie ‘n kar soos dié bekostig nie!’
Pennsilvanië se hoofstad bankrot?
Harrisburg, die hoofstad van Pennsilvanië, is die jongste Amerikaanse stad wat oorweeg om homself bankrot te laat verklaar. Maar, berig die Christian Science Monitor, dit sal dalk nie al stad, of selfs deelstaat, wees wat hierdie opsie volg om ‘n blaaskans by krediteure te verkry nie. Verskeie deelstate en stede trek noustrop danksy die hoë
Nederland regeringloos. Wat nou?
Saterdagoggend 20 Maart 2010 word Nederlanders wakker sonder ‘n regering. Middernagtelike gesprekke tussen die koalisievennote waar die kerse tot stompies gebrand het, het uiteindelik dadels opgelewer. Verskille oor die oorlog in Afghanistan is op die spits gedryf. Dit beteken die einde van die premier, Jan-Peter Balkenende se vierde kabinet kort voor dié kabinet sy derde
Blankes kan die ANC se marionetmeesters teiken
Baie witmense, ekself inkluis, is geneig om die ANC te blameer vir meeste dinge wat verkeerd loop in Suid-Afrika. Dis meestal geldig. Die ANC is inderdaad korrup, onbevoeg, misdadig en hopeloos daarmee om ‘n land te bestuur. Die groot meerderheid blankes is insgelyks gatvol vir staatsrassisme soos regstellende aksie en swart ekonomiese bemagtiging. Twee gebeurtenisse
Skynheilige reaksie op staatsgreep in Niger
Is ‘n staatsgreep om demokrasie te herstel slegter as ‘n statutêre staatsgreep? Pres. Jacob Zuma het die staatsgreep in Niger gekritiseer omdat die Afrika-Unie die “ongrondwetlike oordrag van mag” veroordeel. Hiermee is op die oog af nie fout te vinde nie. Die probleem is egter dat die president wat nou uit die kussings gelig is,
Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander
Miskien moet ‘n mens effe terugstaan en na die groter prentjie kyk, sover dit die huidige histerie rondom Julius Malema betref. Indien Malema regtig die myne wil nasionaliseer, behoort ons hom daarin te ondersteun. Dis waarskynlik ‘n gemeenplaas om te sê dat die Suid-Afrikaanse geskiedenis oor die afgelope 200 jaar bestaan het uit ‘n nimmereindigende
Lees verder: Malema kan geskiedenis meer as Mandela verander
Man vlieg doelbewus in gebou in
‘n Man van Texas het Donderdag sy huis aan die brand gesteek, toe ‘n klein vliegtuig gesteel en met dit in ‘n gebou van die inkomstediens vasgevlieg. Volgens een van die beamptes was dit ‘n doelbewuste daad. Die vliegtuig het die tweede verdieping, van die vierverdieping gebou omstreeks 16:00 getref. ‘n Massiewe ontploffing het gevolg,
Tolpaaie duurder
Tolgeld op tolpaaie gaan in Maart landwyd met sowat 8% verhoog word, het die nasionale padagentskap, Sanral, Vrydag aangekondig. Nazir Ali, Sanral se uitvoerende hoof, sê die verhoging is deur Sibusiso Ndebele, die minister van vervoer, goedgekeur. “Die tarief is aangepas om met die verbruikersprysindeks die afgelope twaalf maande tred te hou,” het Sanral se
Niger se junta skop nes
Niger se nuwe militêre leiers het tenks en bakkies wat met masjiengewere belaai is, buite die ontvoerde president Mamadou Tandja se paleis parkeer. Volgens AFP het militêre voertuie met outomatiese masjiengewere ook buite die kantore van die eerste minister en die buitelandse ministerie gestaan. Die junta het nog nie bekend gemaak waar hulle die 71-jarige
