Meer as 150 mense is moontlik dood ná twee grondstortings Woensdag in Sri Lanka. Dit kom ná swaar reën die afgelope twee dae in die sentrale deel van Sri Lanka geval het. Die hoop vervaag dat oorlewendes wat deur die twee modderstortings begrawe is, lewendig gevind sal word. Meer as 300 000 mense moes voor
Ryk Hattingh soek ‘n koelteboom in Nieu-Seeland
Ryk Hattingh (gebore in 1957) het hom in 1997 in Nieu-Seeland hervestig. Hy het ‘n knieoperasie ondergaan wat hom finansieel ernstig geknou het. Terwyl hy herstel het, het hy tyd gehad om verder aan ‘n boek te skryf. Die boek heet Huilboek (Kaapstad: Human & Rousseau, 2016, 159p, R210; ook as e-boek beskikbaar, bv Amazon
Lees verder: Ryk Hattingh soek ‘n koelteboom in Nieu-Seeland
Dan Roodt by #AmRen2016 in Tennessee
Binne anderhalf uur begin die konferensie van American Renaissance waar dr. Dan Roodt van PRAAG Afrikaners en Suid-Afrika verteenwoordig by dié pro-Westerse en pro-blanke byeenkoms. Meer as 300 mense en 20 joernaliste woon die konferensie in Montgomery Bell State Park naby Nashville, Tennessee by. Die verrigtinge word gestroom deur die Sweedse internetstasie Red Ice TV
Raaisel verdiep oor vlugbeamptes op EgyptAir-rampvliegtuig
Drie vlugsekuriteitsbeamptes was onder die 66 mense aan boord EgyptAir vlug MS804 wat neergestort in die Middellandse See vroeg Donderdag, het owerhede gesê. Frankryk se vervoerhoof Alain Vidalies het aan verslaggewers gesê dat dit nie “te veel” sekuriteitsbeamptes op so ‘n vlug was nie en dit is “die gewone praktyk”. Hy het bygevoeg dat die
Lees verder: Raaisel verdiep oor vlugbeamptes op EgyptAir-rampvliegtuig
Nog geen verdagtes vas na Herzogville-plaasaanval nie
Geen verdagtes is nog in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n bejaarde boer en sy vrou op hul plaas by Hertzogville in die Vrystaat nie. Polisiewoordvoerder, Ian Gaobepe, sê die 78-jarige Gideon Botha en sy vrou is voorverlede Woensdagmiddag op hul plaas deur drie swartes oorval nadat hulle omstreeks 15:00 van die
Lees verder: Nog geen verdagtes vas na Herzogville-plaasaanval nie
Potch se nuwe feesbestuurder aangewys
Die Potchefstroom Kunstefees het bekend gemaak dat Alexa Strachan, bekende vervaardiger, skrywer, regisseur, sanger en akteur, aangestel is om die fees vir 2016 te bestuur. Japie Gouws, woordvoerder van groep van Aardklop-belanghebbendes, het die aankondiging gemaak. Gouws sê hulle is verheug dat Alexa nou aan die hoof van die span staan om die fees tussen
Hoekom is die swart jeug militant Max?
Ek wou antwoord op Max Du Prees se rubriek “Haat rasse mekaar meer?”, maar die leserreaksies was egter alreeds gesluit, vermoedelik om Max se ongwildheid weg te steek. Ek glo nie dat rasse mekaar meer of minder haat in Suid Afrika nie, maar daar is nog steeds die radikale narre wat die raskaart speel ter
Die onsigbare stryd
Daar is ‘n sosio-ekonomiese probleem onder ons mense wat verbloem word deur die huidige politieke bestel. ‘n Probleem wat heel moontlik ‘n direkte invloed het op die onverstaanbare verdeeldheid binne die volk. ‘n Hartseer realiteit onder ons mense, veilig weggesteek onder die politieke onstabiliteit van die land. Wanneer ‘n mens kyk na die see sien
Polisie moet bontstaan om openbare geweld te keer
Die polisie moes plek-plek in Suid-Afrika bontstaan om openbare geweld te onderdruk. Honderde plakkers van die Tornado-woongebied naby Brits in Noordwes het na die munisipaliteit opgeruk. Die opmars was glo om ‘n memorandum oor swak dienslewering in die gebied aan die Madibeng-munisipaliteit te oorhandig. Die munisipaliteit se departement van Water en Sanitasie is vroeër onder
Lees verder: Polisie moet bontstaan om openbare geweld te keer
Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas
Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, sê die bank het nie die besluit van die handelsbanke om die maatskappy Oakbay Investments se bankrekenings te sluit beïnvloed nie. Hy het dié opmerking gemaak tydens die aangekondiging dat die repokoers onveranderd op sewe persent sal bly, het RSG berig. Die president van die Reserwebank het die
Lees verder: Reserwebank hou repokoers maar haal skouers op oor Guptas
