Julius Malema het gister ‘n duidelike rassestreep getrek deur te verklaar dat Afrikanerboere in Suid-Afrika as buitelanders of vreemdelinge gesien moet word. Die ANC-jeugleier het tydens ‘n jeugbyeenkoms in die Noord-Kaap gesê: “Dié land behoort aan buitelanders.” Sonder grondbesit, beteken dit niks om in Suid-Afrika te mag stem nie, het Malema teenoor die skare uitgeroep.
Tirannie van die meerderheid
укладка фанеры на старый деревянный полФильчаков прокурор
Vervalste geld verdien respek
Ek het onlangs ‘n ongewone respekte vir vervalste geld gekry. Of liewer, die vervalste geld wat die Nigeriërs in Blikoorland vervaardig. Dit volg nadat iemand op die boeremark met R200-note betaal het. Daar is redelik gou agtergekom dis vervalste geld. Hoe? Die vervalsers het die fout gemaak om van ‘n ou voorbeeld af te werk
Dit bly net by planne en konferensies
Die Minister van Waterwese se begrotingsrede weerspieël nie die kennis en insig wat mens verwag van ‘n Minister met kundigheid en ondervinding nie. Die voorsitter van die Nasionale Water Forum (NWF), mnr. Louis Meintjes, sê minister is sedert April 2004 al betrokke as Minister by sowel water as by mynbou. “Sy behoort dus ‘n uitstekende
‘n Streep in die sand
Waar is ons Afrikaners se spreekwoordelike streep op die grond? Het ons ooit so iets? Ons skole is omgeskakel in masjiene wat Afrikanerkinders vir ure op ‘n dag ANC-propaganda voer. Ons TV-kanale, die nuus wat ons ontvang vanaf hoofstroombronne, alles is daarop gemik om die Afrikaner en alles waarvoor hy staan af te breek. Ons
‘n Burgerlike Owerheid vir Etniese Afrikanerregte (BOER)
Verskillende instellinge van die Afrikaner burgerlike samelewing is tans gemoeid met die daarstelling van ‘n buiteparlementêre liggaam wat etniese Afrikanerbelange buite die partypolitiek kan bevorder en beskerm. As dit die idee is dat so ‘n liggaam nie net etniese Afrikaner kultuurbelange bevorder en beskerm nie, maar ook met organe van die staat en die internasionale
Lees verder: ‘n Burgerlike Owerheid vir Etniese Afrikanerregte (BOER)
Die witman se geld
Waarsonder kan swartmense klaarkom en witmense nie? Die witman se geld. Afrikane het duisende jare sonder geld klaargekom en dit is juis die kernbestandeel van die Zimbabwiese weergawe van oehoeroe. Vir die wat nog nie weet nie, oehoeroe beteken ‘vryheid’ in swahili en dit is die term wat gebruik was om die etniese suiwering van
Mandela was ‘n MI6-agent
Nelson Mandela is ‘n MI6-agent wat Britse intelligensiebeamptes gehelp het met optrede teen die Libiese Muammar Ghadaffi se wapenprogramme, sy hanteerders van besonderhede oor wapens vir Ulster-terroriste voorsien het en toegelaat het dat Britse spioenasienetwerke op Suid-Afrikaanse grondgebied gevestig word. Bewerings van Mandela se werwing deur die Britse geheimediens is openbaar gemaak in die boek,
Kyk mooi na Malema se klagstaat
Die uitspraak “kill the farmer, kill the boer” is die skepping van Peter Mokaba en word verkeerdelik aan Malema toegeskryf. Mokaba het die woorde in Engels gebruik en dit is onduidelik hoe daardie woorde in een van die Ngunitale vertaal kan word. Wat wel duidelik is, is dat Malema in Zoeloe sing “dubula amabunu”. Dubula
Die pen is magtiger….
Vir meer as ‘n eeu het koerante die reputasie gestand gedoen van die pen wat magtiger as die swaard is. Selfs magtige mense, soos regters, wat in ‘n konfrontasie met koerante betrokke geraak het, het geleer ‘n mens kruis nie swaarde met hulle wat ink by die dromme aankoop nie. Koerante, en in die besonder
