Emirates het so pas nog 'n jumbostraler by sy vloot gevoeg. Dié keer is dit die wêreld se grooste vliegtuig, die Airbus A380-superjumbo.Midde-Oosterse lugrederye floreer
Emirates het so pas nog 'n jumbostraler by sy vloot gevoeg. Dié keer is dit die wêreld se grooste vliegtuig, die Airbus A380-superjumbo.
‘n Nota aan die leser: die menings wat hier uitgespreek word sal sensitiewe lesers dalk ontstel, so lees dit op eie risiko. Die nasies wat genoem word, word nie as boos uitgesonder nie, maar omdat die bevolkingsgroepe in ‘n spel voorkom.