Zuma se steun groei

‘n Meningspeiling wat onlangs gedoen is toon meeste Suid-Afrikaners glo pres. Jacob Zuma doen goeie werk. Die Ipsos Markinor-peiling wat Woensdag uitgereik is, het bevind dat 77% Suid-Afrikaners voel Zuma doen sy werk goed en 70% voel dat die regering as ‘n geheel goeie werk lewer. “Aan die begin van 2010 is pres. [Jacob] Zuma

Lees verder: Zuma se steun groei

Google gaan hoëspoedinternet toets

Die Internetreus Google het aangekondig dat hulle gaan eksperimenteer met ultra-hoëspoed breëbandnetwerke wat aan sowat ‘n halfmiljoen Amerikaners internettoegang gaan verskaf wat “100 keer vinniger” is as die huidige spoed. Google beoog ‘n spoed van een gigagreep per sekonde, wat verbruikers sal toelaat om ‘n hoë definisie, vollengte film in minder as vyf minute af

Lees verder: Google gaan hoëspoedinternet toets

Polise laat R50 miljoen se dwelms ‘verdwyn’

Die polisie se nalatigheid om monsters en materiaal in sy forensiese laboratorium te beskerm, het veroorsaak dat dwelms ter waarde van R50 miljoen op straat beland het, het die DA Woensdag gesê. “Die forensiese laboratorium verkeer in ‘n krisis,” het Debbie Schafer, DA-polisiewoordvoerder, gesê. Volgens die DA se inligting het 11 sakke dwelms wat na

Lees verder: Polise laat R50 miljoen se dwelms ‘verdwyn’

Namibië sal de Kock aanvaar

Die Namibiese dagblad Republikein berig dat dié land se regering Eugene de Kock, voormalige Vlakplaasbevelvoerder, sal aanvaar indien hy kwytskelding kry. ’n Hooggeplaaste uit Namibié het De Kock in die Pretoria-Sentraal-gevangenis besoek en ‘n uitnodiging aan hom gerig. Oudpres. Sam Nujoma is glo bewus van dié verwikkeling. Die Namibiese minister van justisie, Pendukeni Iivula-Ithana, sê

Lees verder: Namibië sal de Kock aanvaar

De Klerk pleit vir versoening

Oudpresident Nelson Mandela se vrylating van 20 jaar gelede word vandag herdenk by die gevangenis waar hy destyds as ‘n vry man uitgestap het nadat hy 27 jaar opgesluit was vir hoogverraad. Die naam van die Victor Verster-gevangenis is intussen na die Drakenstein-gevangenis verander. Dit is Woensdag tot nasionale erfenisgebied verklaar. Mandela sal nie dié

Lees verder: De Klerk pleit vir versoening

ANC-regering se Pilatusverklaring oor ʼn Nasionale Taalwet

Die GHA het met skok en ontsteltenis kennis geneem van die regering se onverbloemde afsydigheid en selfs mate van aggressie teenoor die Afrikaanse taal soos vervat in ʼn beëdigde verklaring wat deur Philemon Wakashe, direkteur-generaal van Kuns en Kultuur, met toestemming van die Staatspresident en twee ministers uitgereik is. In reaksie op bogenoemde verklaring is

Lees verder: ANC-regering se Pilatusverklaring oor ʼn Nasionale Taalwet

Spanning tussen voedselsekuriteit en politiek

As die negatiewe en positiewe faktore in die landbou tans opgeweeg word, swaai die skaal in die guns van die positiewe, volgens dr. Pieter Mulder, adjunk-minister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dr. Mulder het as spreker opgetree by die algemene jaarvergadering van die Caledon landbouvereniging. Hy het spesifiek gepraat oor die spanning tussen politiek en

Lees verder: Spanning tussen voedselsekuriteit en politiek

Mthethwa en Cele mislei publiek oor vuurwapens

“Die minister van Polisie, mnr. Nathi Mthethwa, se uitspraak dat net wetstoepassers vuurwapens behoort te dra, is ‘n erkenning dat die regering burgerlikes wil ontwapen. Die minister trap klei oor vuurwapens en weerspreek homself. Mthethwa sê nou dat sedert 2005 bykans een miljoen vuurwapens uit sirkulasie geneem is. Verlede jaar in die parlement antwoord hy

Lees verder: Mthethwa en Cele mislei publiek oor vuurwapens

Piet Retief na emKhondo

Die leier van die VF Plus in Mpumalanga, mnr. Werner Weber, het vandag ‘n beswaarskrif oor die naamsverandering van die dorp Piet Retief na emKhondo aan die minister van Kuns en Kultuur, me. Lulu Xingwana, gestuur. “Die konsultasieproses was uiters gebrekkig.  Die naamsverandering is kwetsend vir die Afrikaner-gemeenskap omdat Piet Retief, die Afrikanerheld, vereer is

Lees verder: Piet Retief na emKhondo

Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing

Sandra Laing is ‘n vrou wat in 1955 op die dorp Piet Retief gebore is, en die onderwerp van die rolprent Skin. Beide haar ouers was glo blankes gewees, maar me Laing is op die oog af nie ‘n blanke nie. Sy lyk na ‘n swart of gekleurde dame en het ook later van tyd

Lees verder: Ockham se skeermes en die geval Sandra Laing