Dit het Woensdag nie lank geduur nie voordat lede van Open Stellenbosch wat ingebus is om kunsmatige klagtes oor “taaldiskriminasie” by US op te voer, hul ware agenda van volksmoord oop en bloot uitgebasuin het. Die Open-lede het voor Admin B op die trappe byeengekom en begin skree in ‘n megafoon, “Goeie middag almal! Dankie
Wie het Luister befonds?
Die sogenaamde film wat aantygings van rassisme teen die Universiteit van Stellenbosch “gedokumenteer” het, se vervaardiger is self betrokke by die aktiviste van Open Stellenbosch. Dus is die vervaardigers van Luister, Dan Corder, Markus Hegewisch, Eric Mulder en Declan Manca wat hulself as “wit mans” beskryf, nie die onpartydige filmmakers wat hulle voorgee om te
Dene, Duitsland waarsku dat migrantekrisis kan hande uitruk
Sommige Europese regerings weier om migrante in te neem en bied weerstand teen EU-voorstelle om die aankomelinge te huisves. Die huidige voorstelle behels dat alle lidlande migrante uit Afrika, Asië en die Midde-Ooste moet inneem. Magneetlande soos Duitsland besef dat afkeur teen immigrasie by kiesers bou en probeer die probleem versprei. Die Deense sekretaris vir
Lees verder: Dene, Duitsland waarsku dat migrantekrisis kan hande uitruk
Regering sentraliseer tender-databasis
Die minister van finansies, Nhlanhla Nene het ‘n sentrale verskaffer-databasisstelsel bekendgestel. Die stelsel is glo daarop gemik om die proses te vereenvoudig om sake met die staat te doen, om korrupsie te bekamp en deursigtigheid te bevorder, het RSG berig. Die stelsel sal ook gekoppel wees aan die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Binnelandse Sake en die kommissie
Skietery by winkelsentrum in Kroonstad eis een
‘n Sekuriteitswag is Dinsdagaand in ‘n hospitaal in Kroonstad in die Vrystaat dood ná ‘n skietvoorval by ‘n winkelsentrum. Netcare 911-woordvoerder, Chris Botha, sê met paramedici se aankoms by ‘n kruidenierswinkel in die sentrum omstreeks 21:00 het die gewonde man op die grond gelê. Hy het skietwonde aan die kop gehad. Botha sê die skietvoorval
Geweld op Stellenbosch na rektor se patetiese optrede
Die bestuur van die Stellenbosch Universiteit wil glo Open Stellenbosch – ‘n paar verdwaalde anti-Afrikaanse belhamels – raadpleeg oor “transformasie” te midde van aanvalle op wit studente. Die rektor en vise-kansellier, Wim de Villiers het Maandag voor die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys verskyn. Die komitee het hom “ontbied” nadat ‘n video met die titel
Lees verder: Geweld op Stellenbosch na rektor se patetiese optrede
Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum
‘n Wit student aan die Universiteit Stellenbosch is uit sy koshuis geskors te midde van ‘n fel aanslag teen Afrikaans wat by die instelling woed. Die groep Open Stellenbosch het die universiteit se gebruik van Afrikaans betreur as ‘n medium van onderrig, en beweer dit is uitgedink om die Afrikanerkultuur te beskerm ten koste van
Lees verder: Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum
Kragkrisis dreig in Zim
‘n Kragkrisis dreig in Zimbabwe indien die land se kragverskaffer, die Zimbabwean Power Company (ZPC), voortgaan met sy planne om die hidro-elektriese-aanleg by Kariba af te skakel. Die ZPC het gewaarsku dat die lae watervlak in die Karibadam die kragverskaffing met bykans 50 persent kan verminder. Die kragsituasie in Zimbabwe sal na verwagting eers in
Vermeende skêraanvaller ontwrig hof
Die saak teen ‘n swart derdejaar Pukstudent wat tereg staan op ‘n aanklag van aanranding met die opset om ernstig te beseer is Maandag in die Potchefstroom Landdroshof tot 30 September uitgestel. Die verrigtinge is uitgestel nadat die student uit sy beurt begin gepraat het in die hof en luidrugtig beswaar aangeteken het teen die
Brand by Potch-koshuis rig groot skade aan
Die volle omvang van brandskade aan die Jack Pauw-seunskoshuis in Potchefstroom sal eers later bepaal kan word. Dit is volgens die Hoër Volkskool in Potchefstroom se Beheerliggaamvoorsitter Kobus Fourie, en volg na die C-blok van die koshuis ernstige skade in ‘n brand laat Maandagaand opgedoen het. Geen beserings is aangemeld nie, en die seuns is
