Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum

‘n Wit student aan die Universiteit Stellenbosch is uit sy koshuis geskors te midde van ‘n fel aanslag teen Afrikaans wat by die instelling woed.

Die groep Open Stellenbosch het die universiteit se gebruik van Afrikaans betreur as ‘n medium van onderrig, en beweer dit is uitgedink om die Afrikanerkultuur te beskerm ten koste van swart studente.

Verlede week het ‘n dokumentêre film getiteld Luister, die lot van swart studente by die universiteit bekla. Die ANC het die geleentheid dadelik uitgebuit om die bestuur voor die Parlement te roep “om hulself te verduidelik”.

Verlede week het Stellenbosch se visekanselier Wim de Villiers gesê hy het die uitnodiging om te verskyn voor die Parlement verwelkom.

Die wit student het na bewering “homofobiese en rassistiese” aanmerkings teenoor ‘n bruin student gemaak het.

Die woordvoerder van die universiteit, Martin Viljoen sê die voorval het na bewering verlede Vrydag in die Helshoogte-manskoshuis plaasgevind.

Hy wou nie oor die aanmerkings uitbrei nie, maar het bevestig dat die klaer bruin en die respondent wit is.

32 thoughts on “Georkestreerde veldtog teen Afrikaans by US kry momentum”

  1. Ons kinders studeer dag en nag om iewers te kom en om die beskawing instand te hou terwyl daardie sotlike barbare alles probeer afbreek en ondermyn!

    Kan mense dan nie sien dat hierdie siek, nuttelose dade suiwer sabotasie teen ‘n beskawing is nie? Die wat nie daar is om te studeer nie, moet verban word!

    Net soos duisende ander pligsgetroue studente swot ons seun tans daar en hy werk homself oor ‘n mik om sy beste te lewer! Hulle het skaars tyd om te eet en te slaap – laat staan nog vir daardie vervloekte gemors.

    Hoe durf daardie anargistiese en suiwer barbaarse gepeupel toegelaat word om so aan te gaan? Watse akademiese rekord het hulle dat hulle hul so uitermate belangrik hou? Hoe lui die spreekwoord? Leë blikke maak die meeste geraas!

  2. Die swartes wil nie leer nie – nie in enige taal nie, daarom
    hou hulle hulle op met gemors gedrag dit verlig hulle frustrasie. Kyk hoe lyk
    hulle – hulle wil nie beter nie hulle wil bly soos hulle is – barbaars. Hulle
    gun ook nie vir die studente wat wil leer want hulle kan en wil, n geleentheid om
    te leer nie.

  3. Ek dink sy dae is getel – die aanslag teen alles wat ons is en het is nou besig om behoorlik momentum te kry. Hierdie gaan vir ons skole, universiteite, grond, geld ens. Een van die dae gan hulle nog ons huise en kerke ook wil kom vat.

    1. Ons seun het onlangs ‘n aanbod gekry om sy laaste deel van sy graad en meesters oorsee te doen – die vrug van sy harde werk maak my dankbaar, trots en tog baie hartseer… Hy is oppad om nes my twee broers oorsee met hul talente te gaan woeker… Ons het soos weeskinders geword…

      1. Baie geluk Dolk. Dit is voorwaar iets om op trots te wees. ‘n Geleentheid soos daardie moet jou seun met ope arms aangryp. Ek het al baie in die verlede nagedink oor die verspreiding van mense na ‘n gebeurtenis-
        Die Afrikaner kultuur kan tot niet gaan maar daar is seker beginsels en waardes wat wel verder geneem sal word. Kyk bv na die vervolging van die Christene in Jerusalem deur die Jode en die Romeine – dit is juis wat nodig was om die Christendom oor die hele wêreld te versprei. Is dit miskien hoekom ons mense nou juis weer oor die aarde verstrooi word? Mens weet nie maar wat ons wel weet is dat al hierdie dinge, hoe sleg ook al, deel is van God se groter plan.

        1. Dankies Rooikop – ek kan nie dit oorbeklemtoon hoe hard ook hy werk nie. Geen ingenieur presteer uitmuntend op universiteit sonder baie harde werk nie. (Ons kinders weet hoeveel respek en agting ek vir hulle het – vandat hulle babatjies was… Moreel gesproke is dit een van die kosbaarste “dinge” wat mens aan jou kind kan gee…)

          Die skreiende ironie is dat hy gevra is om in hernubare energie te spesialiseer… Aan die ander kant – dit sal goed wees as hy nie sy pêrels voor die Afrikaan-varke gooi nie…

          Soos jy sê – God ken ons paaie en, die wat op Hom vertrou sal nie hoef te dwaal nie – want waar Sy wil is, is daar vir ons ‘n gebaande weg…

          Sou ons Boerevolk DV hierdie land vir 21 jaar met dieselfde drakoniese voorregte gekry het, sou hierdie Afrikane nou in weelde geleef het – bloot vir die feit dat hulle van die oorvloed so sou kon leef…

  4. Alles wat die Afrikaan sien wil hy besit – wil hy verander, herskep… – totdat dit verwoes, leeg en nutteloos is. Die Afrikaan is soos ‘n sprinkaan… Jy kan hom nog stuit as hy grondlangs beweeg maar, wanneer hy begin vlieg (regeer), is dit hopeloos om die oes wat op die land staan te red…

  5. Wat n klomp k@k, Rupert/Rotschild se droom varsity is besig om sy gat te sien, laat hulle voortgaan met die aftakeling, maak dit nog n, kosvretende, olierige, betogings halfweghuis. Brand hom af, brand hom af.
    Vernader die Rektum se kantoor in n “drive through” KFC.

  6. Erns in die laat tagtiger jare toe daar nog regsgesinde studente (Ja, julle het reg gelees. daar was op ‘n stadium regsgesindes.) op Stellenbosch was, het dié studente ‘n banier voor die biblioteek opgehang. Die studente was ongelukkig omdat die koshuise oopgestel is vir alle kleure en geure. Wonder maar net hoe dit sal lyk oor nog 25 jaar?

    “OOP KOSHUISE STINK”

  7. Goed, ons kan mos ook die “game” speel! Maak iemand dan asseblief ‘n video genaamd “Listen” oor die Afrikaanssprekende studente wat gedwing word om in Engels by o.a. Wits en Kaapstad Universiteit te studeer. En die diskriminasie teen blanke studente t.o.v. toelatingsvereistes en beurse. Ek het nou weer eerstehands gehoor van ‘n student met agt onderskeidings wat toelating geweier is by Skelmbos Mediese Fakulteit – terwyl anderskleuriges met 20 persentasiepunte minder, toelating kry! Die arme jongman is eers sewe jaar en twee grade later, gekeur om medies te studeer!

        1. Die etters op die Luister-video is almal deel van ‘n groep wat ‘n fynbeplande agenda dryf om van Afrikaans, en gevolglik die Afrikaner ontslae te raak.

          Man, ek het gister lekker gelag. Gister het daar ‘n massa wit liberale (meestal Engelse) studente by Open Stellenbosch se optog opgedaag. Toe die leiers eweskielik “one settler, one bullet” begin sing kon jy net die ontnugtering ruik deur die hele dorp!
          Op Facebook het talle geskryf hoe sleg dit vir hulle was – hulle het gedag dit gaan oor taal en toe staan en sing die swartes hoe hulle die blankes wil doodmaak!

          Ag, niks maak my dag meer as ‘n libtard wat tot so ‘n mate ontnugter word dat hy lyk of hy wil begin huil nie!
          Lees hierdie:

          http://www.bonfiire.com/stellenbosch/2015/09/one-settler-one-bullet-that-escalated-quickly/

          1. Dis soos mense wat honde klere aantrek, hulle laat erf, saam met hulle slaap in een bed… Glo dat hulle nie meer stink na hond nie…Tot hulle laat doop! (Ek lieg nie – dit gebeur!) En dan? Dan glo hulle die hond het daarom ietsie nader aan die wese van ‘n mens gekom. Só, is die insig en gedagtewêreld van die liberales…

            Die Afrikane het minder as ‘n eeu of twee terug blanke babatjies se koppies teen ossewa-wiele vergruis… Hulle sal dit vandag, sonder om te skroom weer doen – die keer egter teen Volkswagen wiele… (Om maar net ‘n voorbeeld te noem.)

            Wat die meeste mense nie snap nie, is dat mens nie jou gene en natuur ooit kan ontgroei nie… Sou elektrisiteit > 2000 jaar terug al ontdek gewees het, sou daar verseker ‘n Tesla toe na vore gekom het… Sou die Evangelie toe al via ‘n draadloos versprei gewees het.

          2. Mense wat erns het met hulle opleiding gedra hulle nie so
            nie – tien teen een is hierdie wittes self ook nie instaat tot ontwikkeling nie
            – glo my daar is ook dom blankes en dan sak hulle ook maar terug tot waar hulle
            aanklank vind, by die gepeupel.

            Aan die einde van die dag is dit huidige onbekwame ANC regering
            wat die presidente skep en die gebrek aan standaarde stel en barbarisme goedkeur
            en aanmoedig. Die ANC gaan duik met die
            volgende verkiesing daar is baie swartes wat ook graag onder beter omstandigehede
            wil leef, en dit gaan die ANC baie, baie stemme kos.

      1. Ek glo jy’t hom dalk verkeerd begryp… Soos ek hom lees vra hy dat Praag die blanke studente se perspektiewe kry wat klasloop – en dan deur die barbare verhinder, aangeval, gevloek en uitgelok word. Nie soos nuus24 maak – asof die swart studente klasloop en deur die blankes aangeval en uit die bloute beledig word nie…

        Tensy ek jou verkeerd gelees het! 🙂

  8. Ek het die skrywe op ‘n linkse mediawebwerf gepos….:

    Barbaarse haatspraak teen blankes is mos die inding! Wanneer blankes aangeval word en hulle verdedig hulself gaan kla hul lafhartige aanvallers hulle aan – en dit word deur die media as “reg” verkondig? Dis ewe siek!

    Waarom staan die “nuwe” Afrikaan – hulle wat nie apartheid ooit beleef het na meer as 21 jaar van totale beheer – van hierdie voorheen opgeboude land nogsteeds met hande vol geweld, stokke, klippe – met eintlik maar leë bakhande en spring, gil en jil?! Is dit jou ongedwonge bydra tot die 21ste eeu?

    Is dit nie omdat hulle nou maar weer oppad is – na waar Jan van Riebeeck hom gevind het in 1652 nie? Sonder huise, sonder paaie, sonder brûe, sonder skrif, sonder een enkele boek!, sonder ‘n kalender, sonder skole, sonder universiteite, sonder winkels, sonder hospitale, sonder geld, sonder selfs geweefde klere aan hul basse? Was hier ooit iets so eenvoudig soos ‘n wiel te vinde in Afrika? Nee. Wie kan dit weg redeneer?

    Blameer ander vir hul alhoeduidelikwordende, patetiese onbeholpenheid, onvermoë en tekort aan eie inisiatief.

    As julle nie die breins het om iets te kan verstaan nie – gaan soek iets anders wat jy wel verstaan om te doen! Hou op om ander, ander se tale, ander se gawes en talente te vertrap – te blameer vir wat julle nie kan baasraak nie. Julle gaan erger tekere as ‘n trop mal varke!

    As julle nie beskaaf kan lewe nie – goed so – maar moet nie wat beskaaf is saam oor jul afgrond sleep nie!

    Hou op om daardie mense te haat wat julle taal – GRATIS – ja, sonder om ‘n enkele sent of selfs ‘n ondankbare “dankie” van julle te eis op skrif vir julle gestel het! Hulle skuld julle niks! Dis tyd dat julle pa staan vir julself!

    Die dae dat die Witman as ‘n slaaf gebruik word om sy kennis te tap en te misbruik behoort end te kry!

Maak 'n opvolg-bydrae