Anton Barnard se Gedagtes oor 'n toekomsvisie vir die VF+ is baie deurdag en goed gestel.
Goed genoeg om kommentaar en ook wat kritiek te lewer.
Behalwe wat hy oor Orania skryf stem ek met die meeste saam.

Dit is noodsaaklik dat ons na die afgelope verkiesing nie in ‘n gemoedstoestand van negatiwiteit verval nie en die geleendhede wat die huidige situasie aanbied raaksien. Een van die meer positiewe verwikkelinge is dat die Afrikaner weer relevant in die Suid Afrikaanse politiek geword het. Veral vir die DA, was die Afrikaanse stem van kardinale
Ek stem saam die Afrikaner is in 'n politieke wildernis en partypolitiek gaan ons nêrens bring in die huidige bestel nie. Die Afrikaner is tans verdeeld en volgens my is daar 3 hoofgroepe: die nie stemmers (hoofsaaklik regses), die wat VF+ stem en derdens die DA stemmers en ander liberales wat net 'n sterk opposisie
Dit is uiteraard maklik om vingers te wys na die VF+ n.a.v. sy vertonings by die stembus sedert 1994. Waarom verkies ‘n groot meerderheid Afrikaners om eerder te stem vir ‘n party wat deur nie-Afrikaners gelei word en wie se beleidsrigtings meestal ‘n blote na-apery van die ANC s’n is, naamlik die DA? Ons kan gerieflikerwys probeer om die VF+ se leierskap te blameer, maar die beste stuurmanne staan hoeka mos aan wal.

Soos 'n ander skrywer vermeld het, is dit werklik verblydend om te sien dat daar soveel deelname aan ontledings ná die verkiesing is. Was dit nie vir die VF+ se powere vertoning nie sou dit seker nie so wees nie, so ten minste het dit een goeie gevolg gehad. Dit is veral Johann Wingard en Anton Barnard se jongste rubrieke wat my inspireer om die debat verder te voer. Beide noem die interessante moontlikheid dat die VF sigself om strategiese redes skaar met die ANC. So 'n verhouding sou baie interessante moontlikhede inhou. Ek wil egter waarsku daarteen dat die VF+ nie versmelt met die ANC indien so 'n opsie moontlik sou word nie. Ons het gesien wat gebeur met partye (soos die NNP) wat versmelt met die ANC. Hul leiers raak gehate figure en hulle moet die ANC se beleid in die geheel opneem.

Lees verder: ANC en VF Plus besit saam ‘n tweederdemeerderheid
Premier Silvio Berlusconi van Italië se vrou wil glo van hom skei. Die ANSA-nuusagentskap sowel as die dagblaaie La Stampa en La Repubblica het berig me. Veronica Lario het ’n prokureur aangestel om ’n skeisaak te begin. Met die stap het sy ook verklaar dat sy nie 'n geveg op tou wil sit nie. Berlusconi
Die departement van korrektiewe dienste het Sondag ontken dat daar 'n risiko bestaan by gevangenisse omdat 'n kontrak met 'n sekere veiligheidsmaatskappy ten einde geloop het. Segsman Manelisi Wolela, het gesê hulle sal seker maak dat daar oor die "korttermyn" geen ontsnappings is nie. "Gespesialiseerde veiligheidstelsels is net 'n bykomstigheid by ons bestaande veiligheidstelsel
Die vakbond Solidariteit se maandelikse voedselprysvergelyking wat sedert die begin van die jaar onder die drie grootste supermarkgroepe in Suid-Afrika gedoen word, het die afgelope week getoon dat voedselpryse die afgelope vier maande met ʼn gemiddeld van 5,5% gestyg het. Verder het die prysverskille van Solidariteit se voedselmandjie tussen die winkelgroepe drasties afgeneem tot minder
Die ANC moet ophou met "egopolitiek" en die DA se Helen Zille 'n kans gee om die Wes-Kaap te regeer, het die leier van Cope in die provinsie, Alan Boesak Sondag gesê. "Hoekom nou 'n opdraende stryd voer teen die administrasie van 'n opposisieparty as dit gewone Suid-Afrikaners is wat ly onder hierdie soort egopolitiek?"
Die Wêreldgesondheidsorganisasie meen dat die Mexikaanse griepvirus die pandemiewaarskuwingsvlak van ses, ’n volskaalse pandemie, kan bereik. ’n Vlak van ses beteken daar is volgehoue uitbrekings van die siekte in minstens twee WGO-streke. Die waarskuwingsvlak is tans vyf. Die WGO het verklarings van die Amerikaanse sentrum vir siektebeheer dat die virus nie so dodelik is soos