Meningsvryheid getoets

’n Hofsaak wat volgende week in Nederland begin en die perke van spraak- en meningsuiting deeglik gaan beproef, is ook vir Suid-Afrika van belang. In hierdie hofsaak word die nuusmaker-parlementslid, Geert Wilders, van “haatsaai” en “groepsbelediging” aangekla, wat in Nederland twee verskillende misdrywe is en vir beide kan ‘n maksimum-vonnis van ‘n jaar gevangenisstraf opgelê

Lees verder: Meningsvryheid getoets

Vuurwapens

“Die opmerking van die Minister van Veiligheid en Sekuriteit dat afgestuur word op ‘n Suid-Afrika waar slegs die veiligheidsmagte wapens sal dra, bring ongelukkig ‘n nuwe dimensie aan die omstredenheid waarin die burgery se gesukkel om lisensies vir hul vuurwapens te kry, reeds gedompel is. Sommige aansoekers wag nou reeds twee jaar of langer om

Lees verder: Vuurwapens

Onderwysvakbonde se skoon lei

Dat onderwys in Suid-Afrika in ‘n krisis verkeer, is geen geheim nie. Slegs sowat ‘n kwart van die kinders wat Graad 1 skool toe gaan, haal matriek. In Matriek druip ongeveer 40 persent, en die oorgrote deel van diegene wat matriek slaag, slaag dit met ‘n onaanvaarbare lae gemiddelde punt. Al hoe meer universiteite skop

Lees verder: Onderwysvakbonde se skoon lei

Chinese uitvoer spring

Kort op die nuus dat China vir Duitsland as die wêreld se grootste uitvoerder verbygesteek het, kom die nuus dat China se uitvoere die afgelope Desember 17,7 % meer was Desember ’n jaar tevore. China het in November verlede jaar goedere ter waarde van $10,7 biljoen uitgevoer teenoor Duitsland se $10,5 biljoen. Die verhoogde uitvoere

Lees verder: Chinese uitvoer spring

Asmal kies maatskappye se kant in Apartheidhofsaak

Die voormalige minister van onderwys, Kader Asmal, sal na verwagting aan die kant van multinasionale maatskappye wees tydens ‘n apartheidserahofsaak wat Maandag in New York sal hervat. “Kader Asmal is aan die kant van die maatskappye,” het prof. Marjorie Dobson, nasionale direkteur van die groepe gesê. Daar sal ook Maandag bespreek word of die suidelike

Lees verder: Asmal kies maatskappye se kant in Apartheidhofsaak

Pous veroordeel gay huwelike

Pous Benedictus XVI het wetgewings wat die verskille tussen die manlike en vroulike geslag ignoreer, as ‘n “aanval” op die skepping bestempel. Dié stelling is gemaak kort nadat Portugal stappe geneem het om gay huwelike te wettig. Wesens, mense inkluis, “kan of beskerm of bedreig word” het die pous (82) aan die Vatikaanse diplomatieke afdeling

Lees verder: Pous veroordeel gay huwelike

Minister dreig wapeneienaars

Nathi Mthethwa, minister van polisie, het Maandag op ’n perskonferensie ’n nuwe amnestiedatum vir die inhandiging van vuurwapens aangekondig. Die amnestiedatum verstryk nou op 11 April, nadat die hooggeregshof in Pretoria verlede jaar beslis het dat sekere bepalings in die nuwe Wet op Vuurwapenbeheer, ongrondwetlik is. Die Suid-Afrikaanse Jagters-en-Wildbewaringsvereniging (SAJWV) het die aansoek gebring. Die

Lees verder: Minister dreig wapeneienaars

Politieke gesprek met Carel Boshoff IV, Dan Roodt, Kallie Kriel en Danie Goosen

Alle PRAAG-lesers word uitgenooi na die tweede politieke oopgesprek rakende die huidige situasie en die pad vorentoe vir die Afrikaner in Suid-Afrika – ‘n nugtere blik, sonder politieke retoriek. Die sprekers is Carel IV Boshoff van Orania, Dan Roodt van Praag, Kallie Kriel van Afriforum/Solidariteit en Danie Goosen van die FAK. Daar sal ook tyd

Lees verder: Politieke gesprek met Carel Boshoff IV, Dan Roodt, Kallie Kriel en Danie Goosen

Peiling oor volkstaat op Beeld-webwerf

Nuwe berig: {jathumbnail off} Die meningspeiling oor ‘n Afrikanervolkstaat op Beeld se webwerf is gister gesluit met ‘n oorweldigende meerderheid wat óf heeltemal ten gunste óf voorwaardelik ten gunste van ‘n volkstaat is. Die finale stemming in die referendum-om-onafhanklikheid-in-die-kleine lyk soos volg: Sou jy dit oorweeg om in ‘n volkstaat te bly? Ja: 56% 6191

Lees verder: Peiling oor volkstaat op Beeld-webwerf