Die Tswaing-munisipaliteit is besig om al hoe meer nuuswaardig te raak, volgens inwoners. 'n Dispuut tussen die inwoners van al drie dorpe in sy distrik (Delareyville, Ottosdal, Sannieshof, 4 woongebiede en 26 statte) en die munisipaliteit is reeds aanhangig gemaak as gevolg van swak dienslewering en die totale agteruitgang van die gebied oor die afgelope 5 jaar.
Lees verder: Tswaing – net nog ‘n ‘modelmunisipaliteit’ onder ANC-bestuur
