Die waarheid sal uit

Russell Kaplan, die regsverteenwoordiger van Brandon Huntley, sê sy kliënt is waarskynlik die eerste wit Suid-Afrikaner wat asiel in Kanada gegee is omdat hy deur swartes bedreig word.

Russell Kaplan, die regsverteenwoordiger van Brandon Huntley, sê sy kliënt is waarskynlik die eerste wit Suid-Afrikaner wat asiel in Kanada gegee is omdat hy deur swartes bedreig word.

Lees verder: Die waarheid sal uit

Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling

Vir minstens twintig jaar betoog ek teen die vestiging van aluminiumsmelters in Suider-Afrika wat bedoel is om surplus kragopwekkingsvermoë te absorbeer. Die De Villiers-kommissie se ondersoek na Eskom se sake gedurende die tagtigerjare het veroorsaak dat politici aktief in Eskom se sake begin inmeng het. Die aanname was dat Eskom se beplanning verkeerd was en

Lees verder: Goedkoop elektrisiteit veroorsaak onnodige lugbesoedeling

Botha-besering sit grynslag op Aussies-bakkiese

Image

Bakkies Botha, ‘n Bok-steunpilaar

Die son skyn vanoggend so 'n paar kerskrag sterker in Australiese rugbygeledere. Dit lyk asof Bakkies Botha nie Saterdag in Brisbane op die veld sal wees om die Wallabies te terroriseer nie. En dít is 'n baie dreigende donkerwolk wat uit die Aussie-hemelruim verwyder is. Botha is die dieselenjin in die Bokke se voorpakbus wat met soveel gemak oor die Australiërs gerol het die afgelope paar wedstryde. Botha het sy knie beseer, waarskynlik toe hy nogmaals bo-oor 'n armsalige Australiese voorspeler gehardloop het.

Lees verder: Botha-besering sit grynslag op Aussies-bakkiese

Kanadese ‘rassisties’ s? ANC

Die ANC bestempel Kanada se besluit om die Suid-Afrikaner, Brandon Huntley, vlugtelingstatus toe te ken, as rassisties. “Suid-Afrika is ‘n demokrasie met staatsdepartemente om misdaad te beveg. Dit is een van die ANC se hoofprioriteite, sonder voorkeur tot enige ras, slagoffer of oortreder”, het Brian Sokutu, ‘n ANC-woordvoerder, gesê. Volgens Sokutu beskou die ANC ook

Lees verder: Kanadese ‘rassisties’ s? ANC

Lockerbiebomaanvaller vir olie vrygelaat

Die Britse regering het besluit dit is "in die oorweldigende belang van die VK" om Abdelbaset Ali Mohmed al-Megrahi, die Lockerbiebomaanvaller, na Libië te laat terugkeer, volgens ministeriële briewe wat gelek is aan die media. Gordon Brown se regering het die besluit geneem ná besprekings tussen Libië en BP, nadat 'n multimiljardpondooreenkoms begin vasval het.

Lees verder: Lockerbiebomaanvaller vir olie vrygelaat

‘Maanklip’ is ‘n stuk versteende hout

'n Kosbare stuk in 'n nasionale museum in Nederland blyk nou niks meer as 'n stuk versteende hout te wees nie. Dit was veronderstel om 'n maanklip te wees van die eerste maanlanding, volgens die kurators. Die "maanklip" is aan 'n voormalige eerste minister Willem Drees gedurende 'n welwillendheidsbesoek van die drie Apollo-11 ruimtemanne geskenk

Lees verder: ‘Maanklip’ is ‘n stuk versteende hout

W?reld se jeug in armste lande

Volgens 2009 se World Population Data Sheet is die wêreld se bevolking steeds oppad na 7 miljard vir 2011. Dit is net 12 jaar, vanaf 1999, nadat die kerf van 6 miljard bereik is. Die groei het hoofsaaklik verskuif na ontwikkelende lande en die groei van die wêreld se jeug – tussen die ouderdomme van

Lees verder: W?reld se jeug in armste lande

Wit boere in Zim steeds gebuk onder moord en geweld

Pres. Jacob Zuma het tydens sy rede by die opening van ’n landbouskou naby Harare, ’n beroep op pres. Robert Mugabe gedoen om landbouproduksie in Zimbabwe te herstel. Dr. Ayanda Ntsaluba, direkteur-generaal van internasionale betrekkinge en samewerking, het ook intussen gesê Zimbabwe “het nie heeltemal voldoen” aan ’n SAOG-beslissing oor wit grondeienaarskap nie. Dit is

Lees verder: Wit boere in Zim steeds gebuk onder moord en geweld

Noordwesboere en Menseregtekommissie werk saam

Kommersiële boere in die Noordwesprovinsie en die SA menseregtekommissie het ooreengekom om om saam te werk waar gevalle van menseregteskendings ter sprake is, het die landbou-organisasie Agri-Noordwes gister gesê.

Lees verder: Noordwesboere en Menseregtekommissie werk saam