Sedert sy diensaanvaarding op 1 April het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), getoon dat hy vasbeslote is om die universiteit selfs vinniger as sy voorganger, Russel Botman, te verswart en verengels. Binne drie maande kan niemand met reg beweer dat sy aanstelling transformatories ‘n terugwaartse stap was nie. Die teendeel
Karel Combrinck: Moenie hierdie kat aanpak nie
Daar is reeds wyd berig in die algemene media asook hier op Praag, oor die Amerikaanse inisiatief om swaar wapentuig in Sentraal- en Oos- Europa, van die Baltiese see tot by die Swartsee te ontplooi. Die Amerikaanse propaganda lui dat hierdie opbou van militêre vermoë geskied in reaksie op aggressiwiteit en uitbreidingspolitiek aan die kant van
Goeie vertoning deur Deense Volksparty bevestig Europese ‘swaai na regs’
Gister se algemene verkiesing in Denemarke het tot ‘n oorwinning vir die konserwatiewe opposisie gelei, met die Deense Volksparty van mrn. Kristian Thulesan Dahl wat bo verwagting goed gevaar het en 21,1% van die stemme ontvang het. Daar is selfs ‘n moontlikheid dat die Dahl die volgende eerste minister van Denemarke kan word, wat skokgolwe
Lees verder: Goeie vertoning deur Deense Volksparty bevestig Europese ‘swaai na regs’
Boer oorleef wrede plaasaanval
‘n Boer van die Paarl het ‘n wrede plaasaanval oorleef. Hy is aangeval toe hy op die erf ondersoek ingestel het. Isak Kleinhans (49) het tydens ‘n inbraak Dinsdagaand ernstige beserings opgedoen nadat gewapende swartes ingebreek het op die plaas wat hy huur. Sy verloofde en hyself is op die bed vasgebind en die aanvallers
Stappe teen 150 SABC-werkers wat mediese skema bedrieg
Dissiplinêre stappe gaan teen meer as 150 SABC-werknemers gedoen word wat na bewering met mediese praktisyns saamgewerk het om die korporasie se mediese skema te bedrieg, het RSG berig. Die SABC sê hy het deur middel van fluitjieblasers en ander meganismes van die onwettige praktyke bewus geraak. Die woordvoerder, Kaizer Kganyago, sê die SAUK het
Lees verder: Stappe teen 150 SABC-werkers wat mediese skema bedrieg
DA-leier in PE smeek ANC op sy knieë
Oproeriges moes met traanrook in die voorportaal uitgedryf word in die Nelson Mandelabaai-metro se vergadering waar die metro se begroting voorgelê is. ‘n Aantal oproermakers het die ou Wolraad-gebou in Sentraal voor middagete Donderdag binnegestorm. Hulle is deur veiligheidswagte voorgekeer, maar het aan die deure na die raadsaal gehamer. Voorleggings is ontwrig toe die oproermakers
Cell C ontstoke oor Vodacom en Neotel se samesmelting
Cell C dreig om die telekommunikasie-beheerliggaam, OKOSA, hof toe te neem oor die samesmelting van Vodacom en Neotel. Vodacom se teenstanders het die maatskappy se oorname van Neotel fel gekritiseer omdat dit Vodacom onregverdige voordeel sal gee as die land se grootste selfoonnetwerkverskaffer toegang tot Neotel se winsgewende radiofrekwensiespektrum sou kry. Die transaksie sal die
Lees verder: Cell C ontstoke oor Vodacom en Neotel se samesmelting
Charleston-skieter het geen skakel met SA nie
Die vermeende “Charleston-skieter” wat uitgebeeld word met die ou Suid-Afrikaanse vlag op sy baadjie, het nie enige skakels met die land nie. News24 kon geen amptelike gegewens van ‘n individu met sy naam en geboortedatum in enige Suid-Afrikaanse rekord opspoor nie, na ‘n soektog Donderdagmiddag. Die Facebook-profiel foto van ‘n nors 21-jarige Dylann Roof
Pukke-raad sit glo oor rektor se termyn
Nuwe verwikkelinge rondom die termyn van die rektor van Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroom-kampus, Herman van Schalkwyk, is vandag na verwagting op ‘n raadsvergadering in Potchefstroom ter sprake. Voorsitter van die raad, Johan Kruger, sê hy wil hom nie uitlaat oor wat bespreek gaan word nie. Dit kom nadat die NWU-raad in Maart bekendgemaak het dat
Provinsie gryp in nadat Eskom krag afsny
Die Vrystaatse provinsiale regering moes noodgedwonge ingryp by die Mafube munisipaliteit – wat ondermeer Frankfort, Villiers en Cornelia insluit – nadat dié munisipaliteit se finansiële probleme amper daartoe gelei het dat Eskom sy kragtoevoer afsny. Olly Mlamleli, die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake, sê haar departement en die provinsiale tesourie het die munisipaliteit
