Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se ‘rassisme’

‘n Indiërvrou, die voormalige voorsitster van die Konserwatiewe Party in Brittanje, het midde-in die Brexit-veldtog skielik omgeswaai en van kamp verander oor “rassisme”. Sayeeda Warsi het voorheen die veldtog om Brittanje aan die Europese Unie (EU) te onttrek (Brexit)gesteun, maar het skielik van plan verander en steun nou die veldtog om Brittanje in die EU

Lees verder: Bruin baronnes wil in EU bly oor Brexit se ‘rassisme’

Kaapse studente brand hul kollege voor eksamen

Die bestuur van die Kaapstad Kollege in Crawford is besig om die skade na Maandag se gewelddadige protesoptrede deur primêre gesondheidsorgstudente te beraam, het RSG berig. Hulle het motorbande gebrand en van die geboue aan die brand gesteek. Hulle beweer dat die kursus wat hulle studeer, nie geakkrediteer is nie en ook nie deur Suid-Afrikaanse

Lees verder: Kaapse studente brand hul kollege voor eksamen

‘Agterdeur’-virus op Praag: opgelos?

Nuwe boodskap: Ons het nou die tema van die blad geherinstalleer, wat lyk asof dit van die “agterdeur” ontslae geraak het. Indien u nog probleme ervaar om ‘n bladsy op ‘n mobiele toestel te open of na ‘n gemorsadvertensie herlei word, laat ons asseblief dadelik weet op Twitter of Facebook of deur ‘n e-pos aan

Lees verder: ‘Agterdeur’-virus op Praag: opgelos?

Morsi ontsnap doodsvonnis na ISIS-dreigemente

Die Turkse ministerie van buitelandse sake het gister skerp gereageer op die lewens­lange vonnis wat die voormalige Egiptiese president, Mohamed Morsi, Saterdag in Kaïro opgelê is. Ses ander mense, onder wie twee werknemers van Al-Jazeera, wat saam met hom tereg gestaan het, is ter dood veroordeel aangesien hulle na bewering aan spioenasie skuldig is omdat

Lees verder: Morsi ontsnap doodsvonnis na ISIS-dreigemente

Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister

Uitspraak word Maandag gelewer in die saak van twee Mosambiekers wat teregstaan op verskeie aanklagte van plaasaanvalle in die Brits-omgewing in Noordwes. Die 27-jarige Knowledge Mandlazi en die 31-jarige John Khoza-Tibani staan in die Pretoriase Hooggeregshof tereg op meer as 20 aanklagte, wat vyf moordaanklagte, drie aanklagte van poging tot moord en verskeie huisbrake insluit.

Lees verder: Uitspraak verwag in saak van twee Masbiekers wat Brits teister

Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan

Die polisie soek steeds na twee swartes wat die naweek ‘n bejaarde egpaar op hul plaas by Verkykerskop in die Vrystaat aangeval en beroof het. Polisiewoordvoerder in die Vrystaat, Mmako Mophiring, sê aanvallers het Vrydagnag toegang tot Bertus van Wyk en sy vrou, Trudie, se plaashuis verkry deur ‘n ruit in ‘n ander kamer in

Lees verder: Swart aanvallers rand bejaardes op Verkykerskop-plaas aan

Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord

Politieke binnegevegte is vermoedelik die oorsaak vir die moord op ‘n leier van die burgerregte-organisasie, Sanco in Madibeng naby Brits in Noordwes. ‘n ANC-sameroeper in die streek, Lawrence Maluleka sê Thabo Moroa is deur vier aanvallers by sy huis in Maboloka doodgeskiet, het RSG berig. ‘n Familiewoordvoerder, Aaron Moroa sê Thabo Moroa is in die

Lees verder: Politieke geweld verhewig na Sanco-leier se moord

Dubbelmoord in Groot Brak skok gemeenskap

Die polisie se forensiese eenheid was Sondag op die toneel in Groot-Brakrivier waar ‘n egpaar Saterdagaand wreed vermoor is. Die egpaar is is intussen geidentifiseer as Tewie en Eureka Human. Die slagoffers is beide in hulle sestigs. Die egpaar is in hul woning in Sandhoogtepad aangeval en vermoor. Groot-Brakrivier se polisie was Sondagaand tot laat

Lees verder: Dubbelmoord in Groot Brak skok gemeenskap

Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel

‘n Plaaslike winkelsentrum in Monument was Vrydag ‘n mini oorlog-sone ná ‘n skietery uitgebreek het, helder oordag. ‘n Voertuig van British American Tobacco (BAT) vol sigarette is gekaap om 09:50 die oggend op Genl. Pienaarlaan, het die Roodepoort Rekord berig. Nuusjoernalis Ghia ten Doeschate het onbevestigde verslae van die toneel dat die betrokke kaping by

Lees verder: Mini-oorlog in Krugersdorp toe kapers BAT-vragmotor takel

Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor

Die vermeende swart aanvaller wat verbind word met die moord op die sakevrou Annatjie Myburgh, verskyn vandag in die landdroshof op Witrivier in Mpumalanga. ‘n Polisiewoordvoerder sê die verdagte sal aangekla word van kaping en ontvoering. Haar lyk is in ‘n veld in die Numbi-area, onderweg na die wildtuin se Numbi-hek, gekry. Verdere klagtes sal

Lees verder: Annatjie Myburgh se vermeende kaper voor