Hoe groot is ‘n groot banknoot?

Image

Maar net 500 miljoen dollar…

Zimbabwe, wat reeds alle rekords met sy 2,2 miljoen persent inflasie oortref het, het ʼn nuwe 100-miljarddollarnoot uitgereik in ʼn poging om die nypende kontanttekort die hoof te bied, het die sentrale bank gister gesê.

Lees verder: Hoe groot is ‘n groot banknoot?

Verwoerd en volkstate

‘n Vorige skrywer op Praag (ongelukkig kan ek sy brief nie op die web weer vind nie) het geskryf dat die Afrikaner ‘n behoefte het aan ‘n leier soos Verwoerd om hom weer rigting te gee.  Hy is reg, maar ongelukkig, indien daar een sou kom, is dit te betwyfel of hy die Afrikaner om hom geskaar sal kry soos wat Verwoerd dit reggekry het.

Lees verder: Verwoerd en volkstate

Monstermotor van 1202 Kilowatt!

Die Mosler Red Devil

Al ooit gehoor van Mosler? Wel, dit is ‘n Amerikaanse spesialisvervaardiger wat eintlik Chev Corvettes ombou na monstermotors toe. Hulle peuter nie net met die enjin nie, maar het ook hulle eie bakontwerp. Hulle het die jongste Corvette 7.0-literenjin met net 404 Kw gevat en twee turbo's aangebout.

Lees verder: Monstermotor van 1202 Kilowatt!