Dissiplin?re verhore is kommerwekkend, s? forum

Die SA Nasionale Redakteursforum (Sanrf)  het gewaarsku teen 'n kommerwekkende neiging wat hulle opmerk, waarvolgens dissiplinêre verhore teen personeel aanhangig gemaak word wat kritiek uitspreek omtrent omstandighede waar hulle werk.

Lees verder: Dissiplin?re verhore is kommerwekkend, s? forum

Agterdog styg oor Siri? se kernambisies

ImageDie beweerde ontdekking van tekens van uraan by 'n plek wat in 2007 deur Israeliese vliegtuie met bomme platgemaak is, het vrese laat toeneem dat dié midde oosterse staat se stelling dat kernmateriaal net vir skadelose doeleindes vervaardig word nie die waarheid is nie. Diplomate het gesê dat uraanspore gevind is by 'n moontlike geheime kernreaktor in Sirië.

Lees verder: Agterdog styg oor Siri? se kernambisies

Zuma s? Motlanthe sal nie bly nie

ImageANC president Jacob Zuma, het die sterkste aanduiding nog gegee dat hy president van Suid-Afrika wil wees. Zuma het dit duidelik gemaak dat die ANC ‘n resolusie aanvaar het by die Polokwanekonferensie dat die president van die ANC ook die president van die land sal wees, en “daardie resolusie het nog nie verander nie.”

Lees verder: Zuma s? Motlanthe sal nie bly nie

Arrestasies verwag na bedrog by staatsdepartement

Na verwagting sal verskeie senior sosialeontwikkelingsdepartementbeamptes gearresteer word wanneer polisie toeslaan op verdagtes in ‘n multimiljardrand bedrogsaak wat sowat 10 jaar terugstrek.

Lees verder: Arrestasies verwag na bedrog by staatsdepartement

Mynwerkers by Lonmin in Limpopo staak

13:16:15 Meer as 2000 mynwerkers by Lonmin in Limpopo het op ‘n staking gegaan, het die Nasionale Unie van Mynwerkers (NUM) Woensdag gesê. NUM woordvoerder Lesiba Seshoka het gesê die staking van byna die hele werksmag is om die groot verskil in salaris uit te wys van Lonmin-werkers tussen Rustenburg en Limpopo.

Lees verder: Mynwerkers by Lonmin in Limpopo staak