Omtrent 40 karwagte is by Dieretuinmeer aangekeer vir opsetlike beskadiging van eiendom, het Johannesburg se metro polisie Mandag gesê.
Hamas dreig met aanvalle op Israelse burgerlikes
Hamasvegters Gasa se Hamas-leier het Hamas-vegters aangespoor om die Israelse magte wat die gebied ingeval het, te "verbrysel". Hy het ook daarop geskimp dat daar groter pogings aangewend gaan word om Israelse burgers aan te val. Die Hamas-leier, Mahmoud Zahar, het Maandag op Hamas se Al Aksa-TV gepraat. Dit was nie duidelik of dit 'n
Lees verder: Hamas dreig met aanvalle op Israelse burgerlikes
Afrika-immigrant word Rotterdam se burgemeester
Rotterdam 'n Marokkaanse immigrant is ingehuldig as die burgemeester van Nederland se tweede grootste stad in 'n betekenisvolle stap vir die integrasie van minderhede in dié multikulturele land. Ahmed Aboutaleb, wat dubbele Nederlands-Marokkaanse burgerskap het, is die eerste Marokkaans-gebore immigrant om as 'n Nederlandse burgemeester aangestel te word. Die 47-jarige voormalige verslaggewer het as adjunk-minister
Lees verder: Afrika-immigrant word Rotterdam se burgemeester
Helen Suzman se Afrikanerjuigkommando
Dis seker gebruiklik dat politici by hul afsterwe lof toegeswaai word. Die manier waarop 'n waaragtige Afrikanerjuigkommando egter hul klakkelose bewondering vir mev. Helen Suzman betuig het, behoef verdere kommentaar.
2009 is ons jaar
Die jaar 2009, lyk dit vir my, gaan aan die kant van die Afrikaner wees. Ons moet net nie gras onder ons voete laat groei nie.
Winde van verandering in Wes-Europa
Die aktuele nuusberig oor die geniale Nederlander Geert Wilders verwys.
Sjina ‘bekommerd’ oor Israelse eskalering in Gasa
Hoe Sjintao Die Sjinese president, Hoe Sjintao het sy "kommer" uitgespreek oor die toenemendekonflik tussen Israel en die Palestyne, het die amptelike Xinhua-nuusagentskap Maandag berig. In 'n telefoongesprek met president George W. Bush Sondag, het Hoe "kommer uitgespreek oor die toenemende konflik tussen die Palestyne en die Israeli's en die toenemende turbulensie in die Midde-Ooste,"
Lees verder: Sjina ‘bekommerd’ oor Israelse eskalering in Gasa
Deflasie van SA eiendomspryse vererger
Huisprysdeflasie op 'n jaargrondslag het in Desember vererger tot -1,7%, het Eerste Nasionale Bank Maandag gesê toe hulle die huisprysindeks vrygestel het. Huisprysinflasie vir 2008 is gemiddeld 5,2% beter vanweë beter omstandighede vroeg in verlede jaar. Vir 2008 as 'n geheel was die gemiddelde huisprys R748 591, wat 5,2% hoër was as die R711 591
Zuma trou vir 5de keer
Bruidegom Zuma ANC president Jacob Zuma beplan om met 'n vyfde vrou te trou, het die Natal Mercury Maandag berig. Zuma het reeds die lobola betaal vir sy verloofde, Thobeka Mabhija, wat beskryf word as 'n Durbanse sosiale vlinder. Presies 'n jaar nadat hy met sy vierde vrou getrou het, gaan sy toekomstige bruid Maandag
20 weens betoging in Limpopo aangekeer
Die polisie in Limpopo het Sondagoggend 20 mense gearresteer in Jane Furse gedurende 'n betoging oor dienslewering. Superintendent Mohale Ramatseba het gesê hulle is gearresteer vir openbare geweld en opsetlike saakbeskadiging nadat Mamone-inwoners die Lebowakgomo-Nebo-pad met klippe en brandende bande afgesper het. Een van hulle griewe wat hulle gehad het, was 'n teerpad wat nie
