Indiese sagteware-personeel kaap British Airways

Die uitvoerende hoof van British Airways het die hantering van die lugredery se rekenaarprobleme wat tot reuse ontwrigtings gelei het, verdedig. Alex Cruz het in sy eerste onderhoud sedert die ineenstorting van die lugdiens se globale rekenaarstelsel om verskoning gevra en bygevoeg dat die voorval glad nie verband hou met die patetiese diens wat Indiese

Lees verder: Indiese sagteware-personeel kaap British Airways

Geweld teen buitelanders vlam weer op in Umlazi

Die situasie by Umlazi, suid van Durban, het Dinsdagoggend na normaal teruggekeer ná gewelddadige oproer Maandag uitgebreek het teen buitelanders. Die geweld het tot laatnag geduur toe swart inwoners winkels van buitelanders in die omgewing aangeval en geplunder het. Hulle is glo woedend oor gerugte dat leerlinge by skole in KwaMashu ontvoer is. Die verkeer

Lees verder: Geweld teen buitelanders vlam weer op in Umlazi

Kleurlingmans verkrag, vermoor wit Matie-meisie (21) op Stellenbosch

Twee kleurlingmans het vandag in die landdroshof op Stellenbosch verskyn in verband met die moord en verkragting van Hannah Cornelius, ‘n 21-jarige BA-studente aan die universiteit op die dorp. Vernon Witbooi (32) en Geraldo Parsons (26) het op aanklagte van aanklagte van moord, roof met verswarende omstandighede, motordiefstal, verkragting en ontvoering verskyn, maar landdros Greg

Lees verder: Kleurlingmans verkrag, vermoor wit Matie-meisie (21) op Stellenbosch

Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe

“Pas aan of sterf,” het PW Botha gesê. In die Anglosfeer het die woord “cuckold”, wat volgens Infogalactic die volgende is, “A cuckold is the husband of an adulterous wife. In evolutionary biology, the term is also applied to males who are unwittingly investing parental effort in offspring that are not genetically their own…” onlangs

Lees verder: Brief: Verkrampte regses en kloekserwatiewe

Spanje: Motor maai voetgangers af

Agt mense is beseer toe ‘n motor in ‘n skare buite ‘n klub in Marbella, Spanje, geploeg het. Voetgangers buite die Ocean Club naby die strand in die gewilde toeriste-oord is getref. Die voorval het plaasgevind op die Avenue de Lola Flores, maar wetstoepassers het gesê die voorval was nie ‘n terroriste-aanval nie. Getuies het

Lees verder: Spanje: Motor maai voetgangers af

Tiende slagoffer van Manchester het ‘wit massamoord’ gevra

Martyn Hett, wat ook gesterf het in die ISIS-terreuraanval by die Manchester-arena, is hierdie week onthou as iemand wat “met passie en moed geleef het”, het die Britse poniekoerant, The Sun, berig. Die waarheid is egter dat Hett se oproepe vir massamoord van heteroseksuele “wit mans” en die verdediging van seksueel afwykende Moslems, nie die

Lees verder: Tiende slagoffer van Manchester het ‘wit massamoord’ gevra

Leon Lemmer: Suriname, met toepassings op Nederland en Suid-Afrika

Dit is algemeen bekend dat die Kaap aanvanklik ‘n besitting van die Vereenigde Oostindische Compagnie (VOC) en later ‘n Hollandse kolonie was, voordat die Britte in 1806 daarop beslag gelê het. Diegene wat die geskiedenis van die VOC-era ken, weet ook dat die VOC en die Hollanders ‘n koloniale ryk in die Ooste gehad het,

Lees verder: Leon Lemmer: Suriname, met toepassings op Nederland en Suid-Afrika

Brief: Van Tonder, jy het #Spur opgedonder

Politieke korrektheid het ‘n prys. ‘n Duur, rand-en-sent prys. As jy ‘n maatskappy is met ‘n elitistiese bestuur, wat uit ‘n PK-hoogte op jou eie klandisie neersien, is bankrotskap en miljarde se geldelike verliese jou voorland. Só het die Amerikaanse winkelgroep, Target, agtergekom, nádat hy ‘n ernstige aanval van PK-itis beleef het. Koorsig van die

Lees verder: Brief: Van Tonder, jy het #Spur opgedonder

Karel Combrinck: Weste voer VN ‘n woestynpil

Indien daar nog twyfel was oor die sinisme, valse vroomheid en korrupsie van Westerse demokrasieë, dan het die verkiesing van die VN se Kommissie vir Vroueregte in April 2017 dit tot walging toe bewys. Sewe-en-veertig van die 54 lede van die VN se Ekonomiese en Sosiale Raad het naamlik ‘n verteenwoordiger van Saoedi-Arabië tot lid

Lees verder: Karel Combrinck: Weste voer VN ‘n woestynpil

Leon Lemmer: Dan Roodt, ‘n lewe wat die moeite werd is

‘n Mens kan nie kies of jy deel van die werklikheid wil word nie. Dit is ander mense se gedrag wat veroorsaak dat jy gebore word. Iedere mens lewe vir ‘n beperkte tyd. So ‘n leeftyd is gewoonlik heelwat korter as ‘n honderd jaar. Sover bekend kom geen mens na sy dood ooit terug nie.

Lees verder: Leon Lemmer: Dan Roodt, ‘n lewe wat die moeite werd is