Die Vryheidsfront Plus gaan vandag die twee swart polisielede van Odendaalsrus-polisiestasie, wat ‘n blanke boer ‘n “white dog” genoem het en toe gesê het “all white dogs in South Africa will be killed”, by die Menseregtekommissie aankla van haatspraak. Die minister van Veiligheid en Sekuriteit, mnr. Nathi Mthethwa, gaan ook skriftelik gevra word om konstabels
Lees verder: Vryheidsfront Plus l? klag oor haatspraak teen blankes

Uit my huidige navorsing oor die Grensoorlog het ek op 'n interessante obiter-feit afgekom. Tydens die voorbereiding vir die onaangenaamheid by Cuito Cuanavale het die toenmalige president, PW Botha, 'n strategiese beplanningsessie bygewoon. Iewers tydens die geskrum rondom planne, idees en inligting, het 'n relatiewe junior offisier die opmerking gemaak dat dit half jammer is dat daar 'n staande verbod op die gebruik van slagtenks in Angola is.