Een van drie hoofdoelwitte van die G8-beraad wat hierdie week hier begin, sal bekend staan as die L’Aquila-inisiatief vir voedselsekerheid. Die ander twee kwessies wat aandag sal geniet is infrastruktuurontwikkeling en aardverwarming. Infrastruktuurontwikkeling sal, volgens die G8, saam met die landbou-inisiatief loop om arm lande by te staan om hul landbou-infrastruktuur op te bou sodat
Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’
Die veroordeelde reeksverkragter Tsediso Letsoenya is 'n gevaarlike misdadiger en 'n gevaar vir die samelewing, is Maandag in die Kaapse Hoëhof aangevoer.
Die veroordeelde reeksverkragter Tsediso Letsoenya is 'n gevaarlike misdadiger en 'n gevaar vir die samelewing, is Maandag in die Kaapse Hoëhof aangevoer.
Lees verder: Reeksverkragter is ‘n ‘gevaar vir die samelewing’
‘Getoor, ‘n prostituut en ‘n idioot’
Die VSA se mees senior diplomaat in Afrika is ’n “idioot” sê Mugabe. Johnnie Carson is pas as Amerikaanse onderminister van buitelandse sake belas met Afrika aangestel. Volgens Carson het Mugabe Zimbabwe “verwoes”. Carson en Mugabe het verlede week tydens die Afrika-Unie (AU) se leiersberaad in Sirte, Libië, bladgeskud. Die staatsbeheerde ZBC het die ontmoeting
VSA se Vi?tnam-strydos sterf
Robert McNamara, 93, ’n voormalige Amerikaanse minister van verdediging en argitek van die VSA se betrokkenheid by die oorlog in Viëtnam, is gisteroggend tuis in sy slaap oorlede. “Hy het vreedsaam in sy slaap gesterf,” het sy vrou, Diana, gesê. McNamara het algaande verswak nadat hy verlede jaar geval en ’n rugwerwel gekraak het. Hy
Waarom bestaan die SANW nog?
Die DA se skaduminister van verdediging, David Maynier, maak geldige punte oor die wanfunksionele aard van Suid-Afrika se weermag. Wat eens die mees formidabele militêre masjien in Afrika was, is vandag ‘n MIV-deurtrekte groep narre wat almal saam sou sukkel om ‘n enkele kompanjie Amerikaanse soldate te verslaan, laat staan nog die Zimbabwiese weermag. Ek
Liggaamsdelesaak uitgestel
Die verhoor van 'n swartman wat daarvan beskuldig word dat hy handel in liggaamsdele gedryf het, is Maandag uitgestel, volgens die polisie in Mpumalanga.
Die verhoor van 'n swartman wat daarvan beskuldig word dat hy handel in liggaamsdele gedryf het, is Maandag uitgestel, volgens die polisie in Mpumalanga.
Geweld breek in weste van China uit
Die Chinese staatsnuusagentskap het Maandag aangekondig dat 140 mense gedood is en 816 beseer nadat betogers met die polisie in die weste van China slaags geraak het.
Die Chinese staatsnuusagentskap het Maandag aangekondig dat 140 mense gedood is en 816 beseer nadat betogers met die polisie in die weste van China slaags geraak het.
Agt mense vas na geweld in Diepsloot uitbreek
Agt mense is Maandag in hegtenis geneem na geweld in Diepsloot, Johannesburg, uitgebreek het, volgens die polisie. "Ons het agt mans om twee uur vanmore (Maandag) in hegtenis geneem, net voor die situasie kalmeer het," het inspekteur Daniel Mavimbele gesê. Die agt is gearresteer ná openbare geweld Sondag uitgebreek het met honderde inwoners wat ontevrede
‘Burgerlike ongehoorsaamheid’ dien tog ‘n doel op Sannieshof
Ek is “die vorige direkteur van tegniese dienste wat nie die tegniese aspekte bymekaar kon hou nie” soos Hennie Breytenbach in sy brief vermeld. Ek wil nie in ‘n lang debat betrokke raak nie maar wil tog die volgende feite aan u deurgee.

Lees verder: ‘Burgerlike ongehoorsaamheid’ dien tog ‘n doel op Sannieshof
SAUK-werknemers begin protesaksie
Bykans die helfte van die SAUK se werknemers het gesê hulle gaan Maandag met protesaksie vir hoër salarisse begin. Die vakbond Mwasa sê hulle verwag al 600 hulle lede sal deelneem aan die aksie, terwyl die Kommuniskasiewerkersunie ook aangedui het dat 'n 1 000 van hulle lede gaan deelneem. Die SAUK het net meer as