‘n Vliegtuig met ‘n groep Australiese mynbase aan boord het op pad van Kameroen na die Demokratiese Republiek vand die Kongo verdwyn, het hul maatskappy Sondag gesê. Australië se Sundance Resources het gesê die betrokke huurvliegtuig het nie Saterdag by sy bestemming in die Kongo aangekom nie en is as vermis aangemeld. “Die vliegtuig het
Herrie se kerrie: Smokkel met buitelanders se koppe
Die Vrystaat het miskien nie so vreeslik baie buitelanders getrek soos die sokker se ander groot gasheerstede nie, maar darem ‘n sarsie of twee. En tipies Afrikaner, sal die humorverhaaltjies ook nie uitbly nie. By ‘n gastehuis is ‘n Japannese sokkertoeris erg opgetrek met die heerlike maaltyd wat hy pas weggeslaan het. “ What you
Lees verder: Herrie se kerrie: Smokkel met buitelanders se koppe
Hoe ‘n Afrikanerowerheid tot stand kan kom
In sy rubriek skryf dr Christo Landman dat ‘n kenmekaarkonferensie op 7 Augustus gehou gaan word. Die doel van die konferensie is onder andere dat Afrikanerbelange organisasies mekaar beter sal leer ken en, indien moontlik, om aansluitende samewerking met mekaar te vind met die doel tot die latere totstandkoming van ‘n Afrikaner Owerheid (AO), sou
Die byenes van plaaslike regering
Terwyl die byenes om die kop van Kenny Leluma, waarnemende munisipale bestuurder van Ventersdorp aan die oplaai is, moet ernstige vrae gevra word aan die minister van Sicelo Shiceka, minister van koöperatiewe regering en tradisionele sake, oor sy erns om plaaslike regering reg te ruk. Pas het dit aan die lig gekom dat slegs twee
Oranje deur na tweede rondte
Die Nederlandse sokkerspan, bekend as Oranje, het die eerste span in vanjaar se wêreldbekertoernooi geword wat van ‘n plek in die tweede rondte verseker is. Die Nederlanders het reeds twee van hul drie wedstryde suksesvol agter die blad na die toernooi se oorpresteerders, Japan, ook in die slag gebly het. Kameroen, saam met Denemarke in
Sokkerpolitiek
Sokkerpolitiek in Suid-Afrika kom al van ver af. Buthana Komphela en Seppie Frolik kan gaan slaap as hulle dink hulle het politieke inmenging in sokker uitgedink. En selfs Griekeland, Kenia en Iran wat al hieroor uit Fifa geskors is, kan gaan slaap. In die Namakwaland in is dit al lankal uitgevind én vervolmaak. Pa-Jan se
Ons groet vir Trompie
André Theron (Trompie) 15 Januarie 1961 – 10 Junie 2010 Ek wil u terugneem 30 jaar gelede. ‘n Berig in ‘n koerant: “81 Swapo terroriste en vyf lede van die Veiligheidsmagte het in ‘n klein veldslag in die operasionele gebied gesneuwel, toe hulle in ‘n groot vyandelike hinderlaag op die grens ingeloop het.” Daar is
9 uit 10 vlugtelinge uit Zim na SA
Die Verenigde Nasies se vlugtelingagentskap, UNHCR, het Vrydag gesê Zimbabwiërs is bo aan die lys van mense wat vlugtelingstatus oorsee soek. Volgens die UNHCR toon die jongste verslae dat 158 200 Zimbabwiërs verlede jaar van die land se onsekere politieke en ekonomiese toestande probeer vlug het deur vir vlugtelingstatus aansoek te doen. In vergelyking het
Die Engelse nasie
mositaldentпрокурор Фильчаков
Polisieman by Fifajolkol met dwelms betrap
‘n Polisieman van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat heroïne en kokaïne in sy besit gevind is by die Fifa-jolkol in Durban, het die polisie Donderdag gesê. “Hy het die dwelms, vyf selfone en R10 000 in sy motor gehad,” het lt. kol. Vincent Mdunge, polisiewoordvoerder, gesê. Die polisieman was glo nie aan diens gewees
