‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’

Etienne Cammaerts (61) uit Wezembeek-Oppem trok naar Zuid-Afrika om er een nieuw leven op te bouwen, ver van de stress. Maar zijn droom werd een nachtmerrie. Vrijdag werd hij door rovers brutaal vermoord op zijn landgoed tegen de grens met Botswana. “Etienne Cammaerts was jarenlang onze penningmeester” Vic Motte, heemkring Een tiental jaar geleden verkocht

Lees verder: ‘Hij voelde zich perfect veilig in Zuid-Afrika’

Wie is wie in die 2010 F1-seisoen

Die 2010 Formule-eenseisoen begin die 12de Maart met die Bahrainse Grand Prix. Hieronder volg ‘n volledige kalender van wanneer en waar die 2010-seisoen gaan af loop.  Hier is ook ‘n opsomming van wie jaag nou vir watter span. 12-14 Maart                        Bahrain(Sakhir) 26-28 Maart                        Australië (Melbourne) 02-04 April                          Maleisië (Kuala Lumpur) 16-18 April                          Sjina (Sjanghai) 07-09

Lees verder: Wie is wie in die 2010 F1-seisoen

Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus

Die voormalige parlementslid en leier van die Vryheidsfront Plus in Pretoria, Willie Spies, het met onmiddellike ingang uit die party bedank. Die redes vir Spies se bedanking is oënskynlike spanning tussen die party en Afriforum, sy huidige werkgewer, met as bykomende faktor die adjunkministerskap van dr. Pieter Mulder in die ANC-kabinet. In sy bedankingsbrief wat

Lees verder: Willie Spies bedank uit Vryheidsfront Plus

Twee in hegtenis ná plaasmoord op Belg

Die polisie in Limpopo het twee mense in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n Belg op sy plaas verlede week. Etienne Cammaerts (61) van die Corn Hill-plaas in die Villa Nora-gebied is verlede Vrydag vermoor, volgens senior superintendent Ronel Otto. Die man het vermis geraak ná hy omstreeks 12:00 sy werkers huis

Lees verder: Twee in hegtenis ná plaasmoord op Belg

Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun

Vanoggend is my sewejarige seuntjie skool toe met gewone klere as deel van die opbou na die Sokkerwêreldbeker wat oor 100 dae afskop. Al die kinders moes groen, geel en wit dra. Die ANC se manipulasie van sport vir politieke doeleindes – soos nou in ons skole – steek my sommer dwars in die krop.

Lees verder: Afrikaners behoort Nederlandse sokkerspan te ondersteun

Ou vlag in Kaapstad verbied

Die ou Suid-Afrikaanse vlag is onder ‘n lang lys verbode items by die Kaapstad-stadion. Dié vlag is op ‘n lys verbode items wat by die ingange van die 68 000-sitplek stadion vertoon word. Dit is net bo “baniere of vlae met inhoud was as seksisties, rassisties, vulgêr, diskriminerend of aanstootlik” kan wees. Sambrele met punte,

Lees verder: Ou vlag in Kaapstad verbied

City Press wil Malema aanvat

Die City Press het Maandag die president van die ANC-jeugliga, Julius Malema, uitgedaag om regstappe te neem as hy glo ‘n joernalis het sy handtekening vervals om hom as ‘n slegte mens uit te beeld. “Dit is ‘n baie ernstige bewering. Hy moet ons dagvaar as hy glo ons het sy handtekening vervals,” het Ferial

Lees verder: City Press wil Malema aanvat

Hoe lank gaan die gelieg oor misdaad voortduur?

Andries (Roof) Bezuidenhout besig weer eens in Rapport die standaard-verskoning vir blankes se klagtes oor Suid-Afrika se hemelhoë vlakke van misdaad: “Swartmense word ook deur misdaad getref.” Ja, én? Ek het geen, maar geen idee hoe op dees aarde hierdie banale nikssgeggendheid enige iets aan die dodelike situasie in Suid-Afrika verander nie. Mense in Medellin

Lees verder: Hoe lank gaan die gelieg oor misdaad voortduur?

Vaaldriehoek brand

Die Vaaldriehoek, suid van Johannesburg, is in oproer. By Boipatong, Boiketlong, Sebokeng, Thembelihle in Lenasia en Sharpeville word paaie uit die woongebiede met klippe en brandende buitebande versper. Die polisie moes op verskeie plekke met rubberkoeëls losbrand om die orde te probeer handhaaf. Duisende mense het aan diér wydverspreide betogings deelgeneem. ’n Polisiebeampte is in

Lees verder: Vaaldriehoek brand

Vryheidsfront Plus skop Pretoriase veldtog af

Die Vryheidsfront Plus het sy verkiesingsveldtog vir die 2011-munisipale verkiesing in die Tshwane-metroraadsgebied afgeskop en het gesê dat die verkiesing ‘n baie belangrike rigtingwyser sal wees van hoe die Afrikanergemeenskap hulle toekoms in Suid-Afrika sien. Die party het, met die VF Plus se leier in Pretoria , mnr. Willie Spies aan die stuur, “skadu-raadslede” in

Lees verder: Vryheidsfront Plus skop Pretoriase veldtog af