Treine, N2 deur oproeriges ontwrig

Metrorail gaan vanoggend voort met ‘n afgeskaalde treindiens aan die Oosrand nadat treindienste in Springs, Nigel en Daveyton vroeër opgeskort is weens intimidasie en vandalisme. Dit volg te midde van toenemende voorvalle waar pendelaars treindrywers en wagte intimideer. Treinwaens is in sommige gevalle ook aan die brand gesteek, het RSG berig. Dinsdag is treindienste tussen

Lees verder: Treine, N2 deur oproeriges ontwrig

NERSA keur verhoging van byna 13% vir Eskom goed

Nersa, die nasionale elektrisiteitsreguleerder, het volgens ‘n verklaring van Eskom ‘n “gemiddelde prysverhoging van 12,69% vir 2015/16 toegestaan, wat opgemaak is uit die 8% jaarlikse verhoging in die oorspronklike MYPD 3-besluit en ‘n bykomende 4,69% soos toegelaat deur die inkomsteverwerkingsrekeningsmeganisme wat deel uitmaak van Nersa se reguleringsmetodiek”. Hierdie mondvol beteken dat Eskom ‘n verdere R11,8

Lees verder: NERSA keur verhoging van byna 13% vir Eskom goed

Trump, Hillary voorlopers vir Super Dinsdag

Vandag is die groot dag in die VSA se benoemingstryd, ook bekend as “Super Dinsdag”. Dit is grootste enkele stemmery in die voorverkiesings en is ‘n maak-of-breek dag vir albeie partye se kandidate wat na die presidentskap mik. Amerikaners sal tegelyk in twaalf state na die stembus gaan om hul stemme uit te bring. Met

Lees verder: Trump, Hillary voorlopers vir Super Dinsdag

SAKP weier anti-kommunis Waluś se parool

Janusz Waluś sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat “dialoog” met die Hani-familie en die SAKP nodig is om Waluś se vrylating te verseker. Die 63-jarige Walus is reeds parool toegestaan deur

Lees verder: SAKP weier anti-kommunis Waluś se parool

Afrikaans: Swart polisieman van Welkom se video versprei viraal

Die video van ‘n swart polisieman van Welkom wat weier om ‘n blanke in Afrikaans te help, versprei sedert gister viraal op die internet. Die meeste nuuswerwe in die land vertoon ook weergawes daarvan. Op Twitter steun swartes oor die algemeen die polisieman wat botweg weier om enigiemand in Afrikaans te help, terwyl Afrikaners weer

Lees verder: Afrikaans: Swart polisieman van Welkom se video versprei viraal

Valke gereed om Pravin Gordhan te vervolg

Pravin Gordhan, minister van finansies, gaan deur die Valke vervolg word, alhoewel dit steeds ontken word. ‘n Geheime “inligtingsnota” wat City Press gelek is, dui daarop dat senior regeringsamptenare ingelig is oor Gordhan se betrokkenheid by ‘n onwettige ondersoekeenheid binne die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) in 2007. Gordhan en sy ondersteuners is onthuts dat die staat

Lees verder: Valke gereed om Pravin Gordhan te vervolg

Rouxville-plaasmoord verdagtes voor

Die saak teen twee swart verdagtes wat ‘n algemene praktisyn en boer van Rouxville in die Vrystaat wreed vermoor en sy vrou ernstig aangerand het, verskyn na verwagting Dinsdag in die hooggeregshof in Bloemfontein. Thabang Jordaan en Ngalekile Zamayo word daarvan aangekla dat hulle Bennie Cilliers en sy vrou, Cecilia, op hul plaas langs die

Lees verder: Rouxville-plaasmoord verdagtes voor

Regering dank duisende spookwerkers af

Die Nigeriese ministerie van finansies het aangekondig dat hulle miljoene gespaar het deur van meer as 20 000 “spookwerkers” op die staat se betaalstaat ontslae te raak. Diegene wie se name van die betaalstaat verwyder is, is net ’n “persentasie” van “denkbeeldige personeel” wat maandelikse salarisse ontvang het. Dit beklemtoon voorts die groot­skaalse ­korrupsie in

Lees verder: Regering dank duisende spookwerkers af

Kaboemfees kom!

Die Aardklopfees sal afgelas word, het die bestuur Woensdagaand aangekondig. Vir talle is dit nie slegte nuus nie, want die fees was in elk geval besig om te ontaard in ‘n linkse nes. Maar maak plek vir die Kaboemfees! Die twee het niks met mekaar uit te waai nie, sê Steve Hofmeyr, wat die nuwe

Lees verder: Kaboemfees kom!

Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid

In ‘n seremonie wat meer na ‘n rasse-integrasiepreek deur Chris Rock, seremoniemeester, geklink het as ‘n glinsteraand, het die Katolieke Kerk verbasend ook kwaai deurgeloop. Vanjaar se toekennings is eers oorskadu deur klagtes dat daar nie swart akteurs in die toekennings is nie. Die groot Moslembedreiging was ook nêrens te vinde nie ten spyte van

Lees verder: Oscars: Rasvenyn, godsdiensagendas, geslagloosheid