Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied

Na-apers van Malema moet ook, net soos Julius Malema, vervolg word. Dit was die reaksie van mnr Jaco Mulder, VF Plus leier in Gauteng en lid van die Provinsiale Wetgewer. Dit volg nadat die minister van kuns en kultuur, Lulu Xingwana, die Premier van Gauteng, Nomvula Mokonyane en die burgemeester van die Tshwane Metro, Gwen

Lees verder: Premier, burgemeester sing lustig omstrede lied

Veiligheid vir ET-begrafnis opgeskerp

Brandweervoertuie, ambulanse en verskeie polisie-eenhede word na Ventersdorp gestuur voor die begrafnis van die ontslape AWB-leier, Eugene Terre’Blanche. Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie gereed vir enigiets in Ventersdorp. “Addisionele ambulanse, die brandweerdienste en verskeie polisie-eenhede word nou na die dorp ontplooi,” het sy buite die Afrikaanse Protestante Kerk gesê vanwaar Terre’Blanche begrawe

Lees verder: Veiligheid vir ET-begrafnis opgeskerp

AWB-gas storm uit ateljee

Die AWB se sekretaris-generaal, is uit die ateljee van die eNews-program-Afrika 360 vergesel, nadat hy glo aanbieder en politieke ontleder Lebohang Pheko Woensdag gedreig het. André Visagie, wat ‘n gas op die nuusprogram was, het sy mikrofoon afgeruk en dit op die vloer gegooi. Visagie het gekla dat die aanbieder hom nie die geleentheid gun

Lees verder: AWB-gas storm uit ateljee

Zille gekant teen Wêreldbanklening

Die Suid-Afrikaanse opposisieleier het Woensdag die Verenigde State en Brittanje versoek om nie die land met ‘n Wêreldbanklening te ondersteun om ‘n nuwe kragstasie te bou nie. Helen Zille, leier van die opposisie Demokratiese Alliansie, het aan die ambassadeurs van beide lande wat die toekenning van die 3,7-miljard-dollar (2,8 miljard euro) lenings sal maak, gesê

Lees verder: Zille gekant teen Wêreldbanklening

ANC ontken sameswering teen Zuma

Die ANC het Woensdag berigte in die media oor sameswerings om ontslae te raak van die huidige leierskap, ontken. Die party verwerp ‘n artikel in Woensdag se Sowetan met die opskrif  ‘ANC Faction ‘Plots’ to Oust Leadership’ “met minagting”. Jackson Mthembu, woordvoerder, het in ‘n verklaring gesê: “Enige poging deur ‘n koerant of enige groep

Lees verder: ANC ontken sameswering teen Zuma

Situasie is ernstig maan TLU

Die president, mnr. Ben Marais, sê na deeglike oorweging van alle faktore, het TLU SA tot die slotsom gekom dat die situasie in die land baie ernstiger is as wat die algemene opvatting is. “As ons kyk na die historiese oploop van gebeure die laaste paar weke, wil ‘n onstellende patroon vir ons vorm aanneem,

Lees verder: Situasie is ernstig maan TLU

Die kuns om die ANC te interpreteer

Suid-Afrika het gister met verstomming waargeneem hoe eers berig is dat die ANC sy singende jeugleier die swye oplê om verder die liedjie, “Skiet die Boere”, te sing, om kort hierna te verneem dit word ontken, en later te hoor dit het wel gebeur. Steeds is daar verwarring, met die ANC se jeugliga wat ontken

Lees verder: Die kuns om die ANC te interpreteer

Kom ons stop die Wêreldbeker!

Volgens ‘n berig in Beeld van 6 April het daar meer as 1 miljoen se onverkoopte kaartjies vir die Sokkerwêreldbeker teruggekom na Suid-Afrika. Hoeveel kaartjies nou al werklik verkoop is, slegs 10 weke voor die begin van die toernooi, sal ons seker nooit weet nie. Dit begin al hoe meer lyk asof die buitewereld besluit

Lees verder: Kom ons stop die Wêreldbeker!

AWB-graffiti pryk op padtekens

Graffiti  van Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) was oral op padtekens langs die N12-hoofweg tussen Johannesburg en Potchefstroom aangebring na die moord op Eugene Terre’Blanche die afgelope naweek. Volgens kapt. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, is die polisie bewus van die graffiti maar is daar nog geen saak aanhangig gemaak nie. Sy het bygevoeg dat die graffiti beslis “nuut”

Lees verder: AWB-graffiti pryk op padtekens

Weermag en media medepligtig

Die “haas vergete nalatenskap”  is ‘n nalatenskap van die Suid-Afrikaanse Weermag met die media as medepligtiges. Vroeg die oggend van 8 Maart 1994 het daar by die saamtrekpunt in Bophuthatswana ‘n woordewisseling ontstaan tussen die leierskap van die partye wat die Bophuthatswana-inval gereël het en Nicolaas Cornelius Fourie, Boervolk ID Nr 541-1-0-0001322, as gevolg van

Lees verder: Weermag en media medepligtig