‘n Agtienjarige Moslemman het selfmoord gepleeg nadat hy 9 ander mense om die lewe gebring het in ‘n moordtog in München, die hoofstad van die Duitse deelstaat Beiere. Die Duitse minister van binnelandse sake, Thomas de Maizière sal om 11-uur vanoggend met die veiligheidsdienste in Berlyn vergader. Die amptelike dodetal staan tans op 10, waarby
Kovsies appelleer teen pro-Afrikaanse uitspraak
Die Universiteit van die Vrystaat het besluit om teen die pro-Afrikaanse uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof in Bloemfontein te appelleer. Dié besluit is binne 24 uur nadat die uitspraak gelewer is deur die universiteit bekendgemaak. In ‘n verklaring deur Lacea Loader (Direkteur: Kommunikasie en Handelsmerkbestuur) van die universiteit, word die volgende gesê: Die uitspraak van
Lees verder: Kovsies appelleer teen pro-Afrikaanse uitspraak
Leon Lemmer: Bram Fischer, dié verloopte Afrikaner
Daar is talle hedendaagse Afrikaanssprekende blankes wat skynbaar meeding om as dié verloopte Afrikaner, dus as bv die hoof-ANC-kruiper, erken te word. Van hulle name word later in hierdie teks genoem. Na die Anglo-Boere-oorlog het veral Louis Botha en Jan Smuts uitgemunt as jingo’s, dus as Engelsgesinde blankes, hoewel albei van huis uit Afrikaanssprekend was.
Lees verder: Leon Lemmer: Bram Fischer, dié verloopte Afrikaner
Ted Cruz maak ‘n gek van homself by Trump se benoeming
‘n Voormalige aanspraakmaker op die Republikeinse Party in Amerika se nominasie as presidentskandidaat, Ted Cruz, het hom Woensdag die argwaan van afgevaardigdes na die nasionale konvensie op die hals gehaal, toe hy verseg het om Donald Trump te ondersteun. Die afloop van die gejou was egter ‘n hoogtepunt van die aand nadat die visepresidentskandidaat, Mike
Lees verder: Ted Cruz maak ‘n gek van homself by Trump se benoeming
Drie rylopers in Oos-Kaap doodgeskiet
Verkiesingsgeweld het moontlik na die Oos-Kaap uitgebrei, nadat verskeie kandidate in die opkomende munisipale verkiesing reeds in KwaZulu Natal vermoor is. Minstens drie mense is op Mthatha in die Oos-Kaap dood en nog 15 gewond toe gewapende aanvallers op taxipendelaars losgebrand het. Dit was ‘n verbyryskietery, wat dalk verband kan hou met die verkiesing. Die
Russiese atlete uit Rio
Rusland se baan- en veldatlete sal nie aan die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro kan deelneem nie. Die paalspringwêreldkampioen, Jelena Isinbajewa (foto hierbo), het die besluit ‘n “begrafnis vir atletiek” genoem en gesê die besluit is ‘n politieke een. Die atlete het hul appèlsaak deur die Hof vir Arbitrasie in Sport in Switserland verloor
SAA beëindig BnP Capital se dienste
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAA) het ‘n besluit om die dienste van die omstrede BnP Capital te beëindig as ‘n verskaffer van finansiële dienste aan die lugredery, het die lugredery Donderdag aangekondig word. Die besluit is Woensdag aan BnP Capital gekommunikeer, het die lugredery gesê. Volgens News24 was BnP Capital se skielike aanstelling nie net buitensporig
Duisende in SA doen aansoek om spesiale stemme
Duisende Suid-Afrikaanse kiesers in drie provinsies het reeds by die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) aansoek gedoen om spesiale stemme uit te bring tydens die 2016 Munisipale Verkiesing. Meer as 55 700 aansoeke is die Vrystaat ontvang terwyl meer as 67 000 kiesers in Noordwes en meer as 56 000 in Noord-Kaap aansoek gedoen het. Die OVK
Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland
Washington moes uiters verlig gewees het toe sy moslemvennoot en ‘n kritiese komponent in die NAVO-sekuriteitsopset, Turkye, daarin geslaag het om die staatsgreep verlede week af te weer. Die VSA sou deur Amerikaanse wetgewing noodgedwonge sy militêre magte uit Turkye moes onttrek, insluitende sy vegvliegtuie by die Incirlik-lugbasis wat dien as ‘n kritieke nodus vir
Lees verder: Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland
Karel Combrinck: Gruwelikhede vir Allah
Die afgryslike gebeure in Nice waar ‘n Moslembesetene met ‘n 20-ton-vragmotor tien kilometer ver deur ‘n skare gejaag het terwyl hulle na ‘n vuurwerkvertoning kyk, sal enige regskape mens sprakeloos laat. Dit lyk asof daar steeds meer vrae as antwoorde is. Ons het natuurlik in Suid-Afrika ook hierdie soort barbarisme deurgemaak en in sekere sin
